Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir At Home Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adele M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Ligging was baie goed.

Geriewe was netjies en skoon. Ons sal vir seker weer volgende jaar vir die Ironman daar gaan bly. Die ligging was baie goed.

Anita K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Lekker gebly, veilig gevoel.

Baie aangename ondervinding. Kamers skoon en netjies. Bed gemaklik. Ruim badkamer. Staf was professioneel en vriendelik.

James F S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F S

Baie netjiese stil omgewing.

Baie rustige omgewing en naby aan Boardwalk Mall.

Anthony K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K

Awesome location, near to the beach, malls and eating areas.

My stay at At Home Lodge was just what I needed. The staff was very welcoming, very nice people to deal with, always available when needed. My family and I had a great place to live at while in PE for a week. Will definitely go back anytime.

Malan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malan D

Lekker stil en veilige plek.

Baie lekker en veilig met vriendelike ontvangs en diens.

Mia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Goeie ligging, veilige parkering, stil area.

Ons het basies net oorgeslaap, maar dit was gerieflik, skoon en veilig. Alles wat ons verwag het.

Stan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stan D

Great plekkie net over priced.

Vergelykbaar met ander eenhede, is die fasiliteit "over priced".

Francois F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Lekker en waarde vir jou geld.

Baie lekker gebly en die gasheer was baie behulpsaam.

Yandiswa D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yandiswa D

Superb.

It was great. Enjoyed the pool. The environment was nice and quiet.

Cobus C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Baie lekker Ironman gewees sonder om oor reëlings rondom ons blyplek te stres.

Winston was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is skoon en netjies gewees en enige versoek is met 'n vriendelike benadering hanteer. Baie dankie vir julle gasvryheid.

At Home Lodge se terugvoer

Hi Cobus, baie dankie vir die terugvoering en dat julle by ons kom bly het. Shawn.

At Home Lodge
Riaan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Lekker tuis gevoel.

Ons het baie tuis gevoel en sal volgende keer weer At Home Lodge kies as ons weer besigheid gaan doen in PE.

Petronella J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella J

Thank u very much we had a very pleasant night.

Thank u to the owner and friendly staff was nice being there.

Abrie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C

Perfectly located. Friendly hosts. Everything neat and tidy.

Travelled for sport so At Home was perfectly located. Friendly hosts always ready to accommodate and assist. Everything in the room was neat and tidy equipped with everything we needed.

Mandy S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Wonderful hosts and a great location.

The hosts were friendly and very helpful. We had everything we could need in the unit and it was neat and clean. The B&B was close to the beach and shops.

Vijay G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vijay G

Great, secure location in the windy city.

The hosts were very accommodating and responsive, and swiftly fixed a couple of minor issues obviously some previous guests had not reported. Everything was as advertised. The location could not be better for those on holiday, business, or just visiting.

Wesley J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley J

Was a little worried because our car was parked at the gate.

Shaun was 'n great host.

Neeva W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neeva W

Beautifully peaceful experience.

What a beautiful place, friendly staff and centrally located to most amenities. Had such a great stay. Me and my husband definitely going back.

Abrie C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C

Very neat and friendly.

The rooms were very neat, tidy and spacious. Value for money definitely. Our hosts were very friendly and helpful. I would definitely recommend them.

Leon M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Baie netjies met heerlike swembad.

Dit was 'n heerlike verblyf, vriendelike personeel en baie behulpsaam.

Tiisetso D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiisetso D

I enjoyed my stay and would come back.

The B&B is neat, tidy and well maintained. The owner is warm, friendly and accommodating. He made me feel taken care of and 'At Home'. The Wi-Fi was excellent. The cleaner didn't do a good job of cleaning my room, however. The mirror and the back of the bed, for instance, needed proper cleaning. Overall, great value for money!

Graham S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham S

Great place, great location and Shaun went out of his way to make our stay very comfortable.

I would like to thank Shaun and his staff for making our stay wonderful! At Home B&B will see us again when we visit PE. Thank you so much.

Mark W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Gerieflik, skoon en goed versorgd.

Die vriendelike ontvangs het ons tuis laat voel. At Home het sy gepaste naam gestand gedoen.

Ian F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F

Wragtig 'n lekke slaap.

Skoon en netjies.Vriendelik. Ligging baie goed. Hoogs aan te beveel. WiFi sein net baie swak.

Talita V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V

Baie gerieflik, skoon, stil, goed geleë.

Dit was ons tweede keer wat ons hier gebly het. Dit is baie netjies, modern, en skoon. Die eienaar doen moeite om 'n mens te akkommodeer. Dit is baie goed geleë naby aan klein en groter sentrums en stapafstand van see.

Annamarie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Absoluut Fantasties.

Ons het onlangs by At Home Bed and Breakfast gebly. Ons het gedurende die laaste 5 jaar by 'n hele aantal B&B's gebly. Ek kan met volle oortuiging se dat At Home B&B was die beste B&B waarin ons nog tuis gegaan het. Ek wil dit graag onder julle aandag bring, dat ons 5 ster behandeling by At Home B&B gekry het. Die kamer, badkamer, linne en handdoeke was puik, pragtig en baie skoon. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Daar was elke dag vars melk en heerlike koue water in die yskas. Die tee, koffie en suiker was ook daagliks opgevul. Ek sal beslis weer in die toekoms definitief daar bly. Ek sal beslis familie en vriende aanraai om daar tuis te gaan in die toekoms.

Annamarie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Beste B&B in Suid-Afrika.

Die vriendelikste, beste B&B waar ek ooit in my lewe geslaap het. Shaun is 'n wonderlike mens en sy B&B behoort 5-ster te wees. Die kamers was skoon, die beddens mooi opgemaak, daar was tonne spasie en ek het net lekker gebly. Baie, baie, baie dankie vir alles. Ek sal definitief weer hier enige dag bly.

Marette D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marette D

Gerieflike oorslaapplek naby besienswaardighede.

At Home is 'n baie netjies, goed toegeruste eenheid vir 'n besoek aan PE. Dit is naby aan die Boardwalk en strand geleë. Die eienaars is baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief weer gebruik maak vir 'n nag of twee.

Wilfried R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried R

Beautiful to stay in Summerstrand.

We arrived late, but were made very welcome. Directions to local food places was very helpful.

Darryn K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryn K

Great stop over or base to travel from.

Great stop over on our way to the Karoo2Coast.

At Home Lodge se terugvoer

Thank you for your kind response and evaluation. We also appreciate any suggestions or criticisms as a tool to improve where possible. Thanks, Shawn

At Home Lodge
Abongile M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abongile M

Perfect place to stay at when around P.E.

The staff is friendly, a safe place. my buddies and i totally enjoyed our stay. Value for money.

At Home Lodge se terugvoer

Hi Abongile , thanks for the kind words , wishing you all the best, Shawn

At Home Lodge
Nita J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita J

Perfekte verblyf en beskostigbaar.

Ons het baie laat die aand daar gekom, het 'n baie welkome ontvangs gekry. Die kamer is baie skoon en 'n lieflike moderne kamer en badkamer. Sal beslis weer daar oornag en dit vir enige persoon aanbeveel.

George H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H

Excellent place to stay with all the basic necessities.

Very welcoming and very clean place to stay.

Corrie L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie L

Wat 'n verrassing! Net mooi niks om oor te kla nie.

Mense, julle kan gerus At Home gebruik. Als modern en skoon, als wat nodig is vir oorslaap. My man se horlosie het daar agtergebly en dit is vir ons gehou. Baie dankie, Shawn.

Allan J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan J

Very calm and peaceful, with a lovely room.

Thank you, it was my first experience with LekkeSlaap and it certainly won't be my last. Thank you to the consultants that were so 'on the ball' and the communicating was awesome!

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cobus J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J

At home

Verblyf baie netjies en skoon. Dit was veral die gasvryheid en diens wat dit 'n maklike keuse vorentoe gaan maak. Uitstekend!

Barbara N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Aangenaam.

Vriendelik ontvang. Al die nodige uitgewys, bv alarm.

Euan H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euan H

Puik gehalte vir alles.

Uitstekende gehalte, waarde, diens en bekostigbaarheid. Beveel definitief aan en sal self definitief weer daar bly. Hou so aan en baie dankie.

Henry N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry N

Skoon en netjies.

Shaun baie vriendelik. Baie goed geleë. Sal beslis weer daar bly.

Eli B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eli B

Heerlike en skoon verblyf.

Diens was uitstekend te midde van beurtkrag. Skoonmaakdiens onverbeterlik. 'n Foutiewe warmwaterstelsel is onmiddellik herstel. Slegs die parkering is ietwat knap, maar andersins het ons heerlik gebly.

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb68b2b2e71e511af8a914488cf6083c75a30eacedeced9beb4084a5e0e55731415e8147a1716347e3f276b95d77df2611b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 28 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.987549743857 25.66471638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang