Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Home Lodge is in die stil woonbuurt Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Verblyf is beskikbaar in 'n rits kamers wat geskik is vir 2, 3 of 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n TV met die DStv-hotelpakket, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan swem en die braai-area geniet.

Die lodge is nie ver se ry van die strand, restaurante, koffiewinkels, supermarkte, dobbelhuis, flieks en 'n kegelbaan af nie.

'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en moet die dag voor die tyd gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Adele M
5.0
Ligging was baie goed. Geriewe was netjies en skoon. Ons sal vir seker weer volgende jaar vir die Ironman daar gaan bly. Die ligging was baie goed.
Apr 2024
Anita K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, veilig gevoel. Baie aangename ondervinding. Kamers skoon en netjies. Bed gemaklik. Ruim badkamer. Staf was professioneel en vriendelik.
Apr 2024
James F S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese stil omgewing. Baie rustige omgewing en naby aan Boardwalk Mall.
Apr 2024
Anthony K
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome location, near to the beach, malls and eating areas. My stay at At Home Lodge was just what I needed. The staff was very welcom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Yandiswa D
Saam met vriende
5.0
Superb. It was great. Enjoyed the pool. The environment was nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink At Home Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skegness-weg 28, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb68b2b2e71e511af8a914488cf6083c75a30eacedeced9beb4084a5e0e55731415e8147a1716347e3f276b95d77df2611b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 28 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.987549743857 25.66471638525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang