Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Kloof Guest Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie netjies en skoon. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Absolutely amazing. Skoon, netjies, gemaklik, rus vir jou siel. Bed slaap heerlik. Alles wat jy nodig het is in die plek. Michael altyd beskikbaar as iets benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eureka B
1 nag
5.0
Feb 2025

Awesome. Wonderlike plek, baie vriendelik en billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer daar tuis gaan. Stil en rustige plekkie. Ek het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie M
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik, veilig en mense baie behulpsaam, bedagsaam. Ek het baie lekker gebly. Die mense is baie behulpsaam, bedagsaam en gereed om in jou behoeftes te voorsien. Sonder enige woorde of vrae is ek gehelp, ek het dit baie waardeer. Sal hulle definitief by almal aanbeveel. Kamer was gereed en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Quiet retreat, close to hospital, Menlyn Mall, hiking areas, very safe area. We absolutely enjoyed our stay. The place was quiet, extremely clean, bachelor room. All the necessities we needed and the area was very safe, with the Menlyn Mall 8 mins away. And another small shopping complex opposite the road. The garden was absolutely beautiful. Most of all, the owner was very kind and helpful, always checking on us to ensure if we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siena L
1 nag Saam met vriende
2.6
Mrt 2025

Jammer sal nie weer van hulle gebruik maak nie. Vir die bedrag wat mens betaal om te slaap, kan hulle ten minste meer as een tipe koffie uitsit. Nie almal drink Arista koffie met Cremora en suiker in nie. Ek geniet my koffie maar sonder suiker en daar was in elk geval net een sakkie per persoon van Saterdagmiddag tot Sondag wat ons vertrek het. 'n Botteltjie water in die yskas sou ook nice gewees het. Ons was na 'n vertoning toe en het na 10 teruggekom by die gastehuis, ons moes 15 min in die straat wag om in te kom, ons was net 4 vrouens en dit was baie ongemaklik in 'n vreemde area, en die man wat vir ons kom oopmaak het was flippen ongeskik.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gerieflik en netjies. Gerieflik, skoon en netjies. Sal hul enigiets aanbeveel en weer van hul gebruik maak indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons sal weer van hul gasvryheid op 'n volgende besoek gebruikmaak. Dit was baie aangenaam en ons gasheer het ons baie "tuis" laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846ddee0f55f7f66e0f96ccb4a046a05b328589e463b44f4bc193fbcbaa07bfcd328954cc6d810a6ad1a77a994bcec826257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 585 Kenega Street Erasmuskloof 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.8149439 28.2673487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang