Hermanus At Rikis Place Self Catering
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R867 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hermanus At Rikis Place Self Catering is 'n unieke woonstel in 'n stil deel van Voëlklip in Hermanus. Dié woonstel se groot vensters bied 'n uitsig op die berg wat met fynbos bedek is.
Die sonnige, ruim ateljee-woonstel het 'n privaat ingang, grasperk, tuin en geen trappe. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 1 ekstra gas en 'n bababedjie op versoek beskikbaar. Daar is oorgenoeg ingeboude kaste en 'n kluisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien en gereeld omgeruil. Strandhanddoeke is beskikbaar op versoek.
Die badkamer het 'n stort-oor-bad met glaspanele en 'n aparte toilet.
Verder het die woonstel 'n oopplan-leefarea, slaaparea, kombuisie en volledige badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en oond, kookgerei, eetgerei en breekware vir 4 gaste en 'n teeskinkbord. Die sitarea het gemaklike stoele en koffietafels. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Daar is ook privaat braaigeriewe reg buite die eenheid en veilige onderdakparkeerplek langs die eenheid beskikbaar.
Hermanus het pragtige natuurtonele, 'n matige klimaat, verskeie buitemuurse aktiwiteite, 'n diversiteit in flora en dit is naby Kaapstad. Die eiendom is die perfekte basis vanwaar gaste die Overberg kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Riki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6de Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus At Rikis Place Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang