Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Sta-Plus Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sean P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Everything was perfect. Cute little cottage with everything one needs, in a good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Will definitely recommend. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie ruim en rustig. At At Sta-Plus was baie skoon, die spasie was baie ruim en die area was lekker rustig. Die swembad area is baie beskut. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Uitstekend and besonders goed. Gasvryheid van eienaar uitstekend. Gasvryheid uitstekend en rustige, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Fine. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
At Sta-Plus Guest House
Baie dankie Gerda vir jou besoek. Bly om te hoor jy het lekker geslaap.

Marinda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Dit was 'n voordeel om naby die strand te kon wees. Vir Mara wil ek baie dankie se vir haar gasvryheid. Ons het vroeg geland in PE en sy het ons tegemoet gekom om ons bagasie by die gastehuis te los sodat ons strand toe kon gaan en 'n ontbyt op die strand kon geniet. Ook het Mara ons tegemoet gekom om ons bagasie later te verwyder as 10 uur omrede ons vlug terug Pretoria toe eers die middag was en kon ons gou winkels toe gaan vir oulaas. Haar personeel wat daar werk is ook vriendelik en hulle tuin is pragtig. Ek het die mooiste grootste varkore (plant) daar gesien. Ek beveel hulle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cornelia
At Sta-Plus Guest House
Baie dankie Marinda. Was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê

Ambrose D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Very good and clean. Excellent stay. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
At Sta-Plus Guest House
Thank you so much, Ambrose. Also for choosing At Sta-Plus.

Ricardo V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

It was a great stay. So relaxing to hear the ocean when you wake up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Great location and very friendly service. We were very impressed with the place and and the service was great. Location is ideal for a family, close to all activities. Maybe a single bed options will be good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aldi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Baie rustig en netjies. Die perseel was baie ontspanne en stil en mens kon die swembad en DStv geniet. Die eenheid was toegerus met 'n yskas en koffiemaakgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 11A, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFEWm0mz7wG2PArAEPhBsi2DMTNg4xOCiitP9OPlzR2Nlt7Eo17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 11 A 10th Avenue Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988878452795 25.669880211353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang