Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Sea Ballito

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nidia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons sal vir seker weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly - paar uitwys punte. Die swembad is te warm vir gaste; terwyl ons daar was, het nie een gas gesê hulle hou van die swembadwater temperatuur nie. Inteendeel, almal met wie ons te doen gehad het, het gesê dit is te warm. Ons het gevra om die "heater" / solar panele af te skakel, maar oor die eienaar daar woon, is dit opgestel na haar smaak, wat nie baie lekker was nie. As jy At the Sea toe gaan, vat ekstra waaiers, dit is ongelooflik warm. Die werker, Shukran, is die wenresep by At the Sea - my sterksteing is danksy sy hulpvaardigheid. Die eienaar is nie diskreet met die manier hoe sy haar werkers behandel nie - dit was onsmaaklik om te hoor en te sien. Die wat daar woon, kuier saam haar vriende om die swembad tot oggendure, maar gaste mag glad nie. Ons was gevra om musiek sagter te sit op oujaars aand en ons was nie tuis nie - oor die eienaar wat "siek" gevoel het - dit was ook 'n vreemde ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker, baie belis weer so maak. Goed geleë, als is skoon en netjies, en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danita V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie gerieflike oorslaap in Ballito. Uitstekend geleë. Baie netjies. Vriendelike diens. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderlike tyd. Ons het vreeslik lekker gebly by At The Sea. Die diens is puik en jou plekkie is skoon as jy terugkom van 'n dag op die strand. Die ligging is perfek en jy kan stap na die naaste Spar en restaurante. Al wat kort is, is 'n Aircon in elke eenheid; die fan doen nie reg aan nie. Baie warm gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is loop afstand van alles! En so veilig en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly en sal enige tyd weer daarheen gaan. Dit is veilig en word elke dag mooi skoon gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike kuier met goeie diens. Baie goeie ligging. Netjiese plekkie met 'n lekker swembad en braai-area. Die feit dat dit 'n kleiner plekkie is, beteken jy leer die mense wat daar woonagtig is bietjie ken by die swembad, wat die plekkie baie huislik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
At The Sea Ballito
Good day George, Thank you so much for the support during the festive season. We look forward to welcoming you back - hopefully soon. All the best to you and your family for the new year. Stay blessed. Regards, Janita At The Sea Ballito

Thobile C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

It was okay. You have to beg for an iron. The rooms are cleaned every day, but bedding isn't. They provide braai utensils, which is great. The guys cleaning are friendly and great. The pool is always clean. Tea and coffee are in sachets. WiFi was slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Dit was aangenaam en rustig. Ja, dit was lekker, net 'n see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coenie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Neat and clean. Good value for money. Well located. Very neat and good value for money. Situated close to all amenities. Received a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Damon E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Great stay. My wife and I had a great stay here. Shukran is an outstanding employee. He welcomed us and made sure our stay was pleasant. A few things we would add: ventilation in the bathroom would be great. A better back-up system for loadshedding, as we had a few nights where the fan did not work, which made it difficult to sleep. The owner should also take sleeping guests into consideration and slow down on waking guests in the early morning hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang