Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Sea in Onrus

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marne P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Absoluut ontspannend. Met ons aankoms is ons verras met 'n pragtige pot blomme, sjokolade en 'n spesiale verwelkomingsboodskap. Ons het heerlik gekuier, gestap, geswem en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
At the Sea in Onrus
Marné, dis altyd goed om sulke positiewe terugvoer te kry. En indien daar wel iets is wat kan verbeter, waardeer ek ook gaste se terugvoer. Baie dankie!

Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sien sterre. Lekker gebly, moes net 1ste aand koud stort. Die krane by die stort is omgeruil: Blou is warm en rooi is koud. Kon 2de aand warm stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Clean, pleasant area close to the sea and Davey's Pool. Being close to the sea was pleasant, a short walking distance. A toaster and frying pan would be nice to have in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
At the Sea in Onrus
Thank you, Ronnie. The toaster and frying pan have been included now!

Samuel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker daar gebly. Plekkie was baie netjies en goed toegerus. Het baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Heerlik gewees, behalwe die waterdruk! Die druk van die water is baie swak. Veral in die stort!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maretha
At the Sea in Onrus
Dankie vir jou terugvoer. Daar word tans aandag aan die waterdruk gegee.

Daniel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Relaxing stay, enjoyed the location and general area. Accommodation was suitable for our stay. Very close to the sea and tidal pool area. The accommodation is pet friendly and the area is great for walking the dogs. Lovely laid out walkway along the seaside. Host was very friendly and accommodating. The outside braai area is a little small; other than that, the accommodation was good and suitable for a few days' stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 59A, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd64675eeb8bce61e0e86264cdd40f5a6e81547c40ae61c4f1810aa695792c09f58cba46bdcd10e877dbb6d7bc41f5fc1fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Krige Street 59A Onrusrivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416635003815 19.165091570775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang