Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At the Sea in Onrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 59A, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At the Sea in Onrus is 'n bekoorlike kompakte woonstel wat noord front, 100 m van die see en die gewilde Davies Tidal Pool af geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike patio buite met 'n ingeboude braai-area. Gaste het toegang tot parkeerplekke van die straat af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Krigestraat 59A, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink At the Sea in Onrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 59A, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefd64675eeb8bce61e0e86264cdd40f5a6e81547c40ae61c4f1810aa695792c09f58cba46bdcd10e877dbb6d7bc41f5fc1fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Krige Street 59A Onrusrivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416716823893 19.16510921374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang