Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ataria Place

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monty M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Bo-baas bly/kuier plek! Uitstekende blyplek. Eienaar vriendelik, gasvry en die plek is skoon, privaat en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing stay to recharge body and soul. Charming, beautifully decorated. All expectations met for a night stop. Comfortable, clean, quality linen, friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great value for money. Most satisfactory, excellent value for money! Will definitely book there again. The host is also very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en veilig. Baie netjies en veilig. Sal weer van hul gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vreedsame, aangename verblyf. Tweede keer wat ons hier oorbly, kan dit werklik aanbeveel. Gasheer baie behulpsaam en blyplek netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was uitstekend. Baie lekker. Sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Navesh S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent value for money, would definitely stay again if I am in the area! My work requires that I work in all nine provinces and I travel at least two weeks at a time to a different province. My requirements are not much (warm shower, clean bedding, basic provisions such as an iron and ironing board) and Ataria Place checked all the boxes, especially the hygiene and cleanliness which is paramount to my stay. I would recommend this establishment to anyone seeking an overnight stay or longer, depending on preference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
James
Ataria Place
Navesh was 'n baie aangename gas. Die kamer was baie netjies en skoon gelaat.

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kamer is goed versorg en 'n aangename ontvangs deur die eienaar, James. Lekker gebly met stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig, veilig en aangenaam. Ons het baie lekker geslaap en die huisie is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lekke gebly en vriendelike diens ontvang! Ja, dit was baie rustig en netjies. Geen probleme nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setariastraat 11, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2d987a31f132b55b8d738e6c26019c6fecbb3688d0bb4b502f03c3650891ca328e38b85365259d178e8d5abd9a3c5fe206e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.157291113057 25.626737666473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang