Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos - Camping

Kampeer/karavaan
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
Camp Stand (block C)
Vanaf R508
R 508 R 356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe. Dit is stapafstand vanaf die winkels en vermaakarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat ATKV-oorde gesinsgeoriënteerde oorde is en dat hier klein kinders is, daarom word geen harde geraas of partytjies toegelaat nie. Stilte word van 22:00 tot 07:00 afgedwing. Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie. Neem asb. kennis dat gaste 18 jaar of ouer moet wees om 'n bespreking by ATKV-oorde te maak.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen ekstra gaste word in die eenhede toegelaat nie, indien 'n eenheid bv. slaapplek vir 4 gaste het, is dit die maksimum wat toegelaat word. Daar is nie ekstra beddens nie. Ekstra gaste/kinders word nie in die eenhede toelaat nie.

Hierdie is 'n gesinsgeoriënteerde oord. Rook is streng in alle eenhede en geboue regdeur die perseel verbode. Boetes kan opgelê word indien gaste nie die reëls nakom nie. Daarbenewens word die gebruik van Hookah of waterrookpyp ook nêrens op die perseel toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Bykomende gaste, behalwe dié wat op die bespreking vermeld is, word nie toegelaat nie.
Met aankoms moet gaste die oord se vrywaringsvorm voltooi en onderteken, asook 'n voertuigpermit ontvang.

Besprekings maak vir 1 voertuig per verblyf-eenheid of kampstaanplek voorsiening. 'n Addisionele fooi sal vir ekstra voertuie gehef word

As gevolg van toenemende voorvalle van bedrieglike elektroniese fondsoorplasings (EFT), vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak word. Indien jou betaling nie in ons bankrekening gereflekteer word met aankoms nie, sal ons vereis dat jy die uitstaande bedrag betaal. Die nodige terugbetaling sal plaasvind indien en wanneer die betaling in ons bankrekening gereflekteer word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Verblyf-eenhede word daagliks skoongemaak.
Geen besoekers of dagbesoekers word by die eenheid of op die perseel toegelaat nie.
Gaste wat van die kampgeriewe gebruikmaak, moet asb. hul kragprop saambring.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring.
Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie.
Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
Slegs aanvaarde swemdrag sal toegelaat word.
Neem asb. kennis dat daar konferensie- of skoolgroepe by die oord kan wees tydens weeksdae wat buite die spitsseisoen val.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
Camp Stand (block D)
Vanaf R508
R 508 R 356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek is stapafstand vanaf die see. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is.

 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
Camp Stand (block E)
Vanaf R508
R 508 R 356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek is naby die riviermond. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat ATKV-oorde gesinsgeoriënteerde oorde is en dat hier klein kinders is, daarom word geen harde geraas of partytjies toegelaat nie. Stilte word van 22:00 tot 07:00 afgedwing. Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie. Neem asb. kennis dat gaste 18 jaar of ouer moet wees om 'n bespreking by ATKV-oorde te maak.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen ekstra gaste word in die eenhede toegelaat nie, indien 'n eenheid bv. slaapplek vir 4 gaste het, is dit die maksimum wat toegelaat word. Daar is nie ekstra beddens nie. Ekstra gaste/kinders word nie in die eenhede toelaat nie.

Hierdie is 'n gesinsgeoriënteerde oord. Rook is streng in alle eenhede en geboue regdeur die perseel verbode. Boetes kan opgelê word indien gaste nie die reëls nakom nie. Daarbenewens word die gebruik van Hookah of waterrookpyp ook nêrens op die perseel toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Bykomende gaste, behalwe dié wat op die bespreking vermeld is, word nie toegelaat nie.
Met aankoms moet gaste die oord se vrywaringsvorm voltooi en onderteken, asook 'n voertuigpermit ontvang.

Besprekings maak vir 1 voertuig per verblyf-eenheid of kampstaanplek voorsiening. 'n Addisionele fooi sal vir ekstra voertuie gehef word

As gevolg van toenemende voorvalle van bedrieglike elektroniese fondsoorplasings (EFT), vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak word. Indien jou betaling nie in ons bankrekening gereflekteer word met aankoms nie, sal ons vereis dat jy die uitstaande bedrag betaal. Die nodige terugbetaling sal plaasvind indien en wanneer die betaling in ons bankrekening gereflekteer word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Verblyf-eenhede word daagliks skoongemaak.
Geen besoekers of dagbesoekers word by die eenheid of op die perseel toegelaat nie.
Gaste wat van die kampgeriewe gebruikmaak, moet asb. hul kragprop saambring.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring.
Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie.
Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
Slegs aanvaarde swemdrag sal toegelaat word.
Neem asb. kennis dat daar konferensie- of skoolgroepe by die oord kan wees tydens weeksdae wat buite die spitsseisoen val.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
Camp Stand (block F)
Vanaf R508
R 508 R 356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek is naby die amfiteater. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe.

 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
Camp Stand (block C sea view)
Vanaf R653
R 653 R 458
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek bied ’n uitsig oor die see. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is. Dit is stapafstand vanaf die winkels en vermaakarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat ATKV-oorde gesinsgeoriënteerde oorde is en dat hier klein kinders is, daarom word geen harde geraas of partytjies toegelaat nie. Stilte word van 22:00 tot 07:00 afgedwing. Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie. Neem asb. kennis dat gaste 18 jaar of ouer moet wees om 'n bespreking by ATKV-oorde te maak.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen ekstra gaste word in die eenhede toegelaat nie, indien 'n eenheid bv. slaapplek vir 4 gaste het, is dit die maksimum wat toegelaat word. Daar is nie ekstra beddens nie. Ekstra gaste/kinders word nie in die eenhede toelaat nie.

Hierdie is 'n gesinsgeoriënteerde oord. Rook is streng in alle eenhede en geboue regdeur die perseel verbode. Boetes kan opgelê word indien gaste nie die reëls nakom nie. Daarbenewens word die gebruik van Hookah of waterrookpyp ook nêrens op die perseel toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Bykomende gaste, behalwe dié wat op die bespreking vermeld is, word nie toegelaat nie.
Met aankoms moet gaste die oord se vrywaringsvorm voltooi en onderteken, asook 'n voertuigpermit ontvang.

Besprekings maak vir 1 voertuig per verblyf-eenheid of kampstaanplek voorsiening. 'n Addisionele fooi sal vir ekstra voertuie gehef word

As gevolg van toenemende voorvalle van bedrieglike elektroniese fondsoorplasings (EFT), vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak word. Indien jou betaling nie in ons bankrekening gereflekteer word met aankoms nie, sal ons vereis dat jy die uitstaande bedrag betaal. Die nodige terugbetaling sal plaasvind indien en wanneer die betaling in ons bankrekening gereflekteer word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Verblyf-eenhede word daagliks skoongemaak.
Geen besoekers of dagbesoekers word by die eenheid of op die perseel toegelaat nie.
Gaste wat van die kampgeriewe gebruikmaak, moet asb. hul kragprop saambring.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring.
Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie.
Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
Slegs aanvaarde swemdrag sal toegelaat word.
Neem asb. kennis dat daar konferensie- of skoolgroepe by die oord kan wees tydens weeksdae wat buite die spitsseisoen val.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
Camp Stand (block D sea view)

 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
Camp Stand (block E sea view)
Vanaf R653
R 653 R 458
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek bied ’n uitsig oor die see. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat ATKV-oorde gesinsgeoriënteerde oorde is en dat hier klein kinders is, daarom word geen harde geraas of partytjies toegelaat nie. Stilte word van 22:00 tot 07:00 afgedwing. Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie. Neem asb. kennis dat gaste 18 jaar of ouer moet wees om 'n bespreking by ATKV-oorde te maak.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen ekstra gaste word in die eenhede toegelaat nie, indien 'n eenheid bv. slaapplek vir 4 gaste het, is dit die maksimum wat toegelaat word. Daar is nie ekstra beddens nie. Ekstra gaste/kinders word nie in die eenhede toelaat nie.

Hierdie is 'n gesinsgeoriënteerde oord. Rook is streng in alle eenhede en geboue regdeur die perseel verbode. Boetes kan opgelê word indien gaste nie die reëls nakom nie. Daarbenewens word die gebruik van Hookah of waterrookpyp ook nêrens op die perseel toegelaat nie.

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Bykomende gaste, behalwe dié wat op die bespreking vermeld is, word nie toegelaat nie.
Met aankoms moet gaste die oord se vrywaringsvorm voltooi en onderteken, asook 'n voertuigpermit ontvang.

Besprekings maak vir 1 voertuig per verblyf-eenheid of kampstaanplek voorsiening. 'n Addisionele fooi sal vir ekstra voertuie gehef word

As gevolg van toenemende voorvalle van bedrieglike elektroniese fondsoorplasings (EFT), vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak word. Indien jou betaling nie in ons bankrekening gereflekteer word met aankoms nie, sal ons vereis dat jy die uitstaande bedrag betaal. Die nodige terugbetaling sal plaasvind indien en wanneer die betaling in ons bankrekening gereflekteer word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Verblyf-eenhede word daagliks skoongemaak.
Geen besoekers of dagbesoekers word by die eenheid of op die perseel toegelaat nie.
Gaste wat van die kampgeriewe gebruikmaak, moet asb. hul kragprop saambring.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring.
Geen musiek word vanaf voertuie of privaat klankstelsels/toerusting by die oord toegelaat nie.
Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
Slegs aanvaarde swemdrag sal toegelaat word.
Neem asb. kennis dat daar konferensie- of skoolgroepe by die oord kan wees tydens weeksdae wat buite die spitsseisoen val.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R508
R 508 R 356
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 2946 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf37cb16c9ff34e9f9fd612f4dd18816c24017dc33ead360621d19001dfa98a54b3534e56e89952e1b5814ccffcb2475b0787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R508 nouVanaf R356 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124998594653 22.112379860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang