Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos - Camping

Kampeer/karavaan
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
 73 Beskikbaar
Camp Stand (block E)
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek is naby die riviermond. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Bykomende gaste, buiten dié wat op die bespreking vermeld word, word nie toegelaat nie.
Met aankoms moet gaste:
Die oord se vrywaringsvorm voltooi en onderteken.
'n Voertuigpermit ontvang.
Die koste vir 'n ekstra volwassene is R140 per nag en R75 per nag vir 'n ekstra kind onder 12. Daar is geen ekstra koste vir 'n kind onder 3 nie. Slegs een ekstra persoon word bo die eenheid se limiet toegelaat. Dit sluit nie 'n bed, matras of beddegoed in nie.
Besprekings maak vir 1 voertuig per eenheid of kampstaanplek voorsiening. Ekstra voertuie word R70 per nag gehef.

As gevolg van toenemende voorvalle van bedrieglike EFT's, vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak moet word. Indien jou betaling nie met aankoms in Buffelspoort se bankrekening reflekteer nie, sal ons van jou vereis om die uitstaande bedrag te betaal. Die nodige terugbetaling sal geskied indien en wanneer die betaling in Buffelspoort se bankrekening gereflekteer word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Rook in die eenhede is streng verbode.
Eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste wat die kampgeriewe gebruik, moet asb. hul eie passtukke vir kragpunte saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Indien gaste besoekers tydens hul verblyf verwag, moet dit tydens kantoorure by ontvangs gereël word. Dagbesoekure is van 08:00 tot 18:00. Geen besoekers sal na 18:00 toegelaat word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring. Geen musiek word by die oord toegelaat vanaf motorvoertuie of privaat klankstelsels/toerusting nie. Neem asb. die ander gaste in ag deur geraasvlakke so laag as moontlik te hou. Stiltetyd is tussen 23:00 en 07:00.
Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
Slegs aanvaarde swemdrag sal toegelaat word.
Neem asb. kennis dat daar gedurende ons buite-seisoen of besprekings in die middel van die week konferensie- en of skoolgroepe by die oord kan wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
Camp Stand (block C)
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe. Dit is stapafstand vanaf die winkels en vermaakarea.

 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
 31 Beskikbaar
Camp Stand (block D)
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek is stapafstand vanaf die see. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is.

 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
 276 Beskikbaar
Camp Stand (block F)
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek is naby die amfiteater. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe.

 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
 9 Beskikbaar
Camp Stand (block C sea view)
Vanaf R653
R653 R457
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek bied ’n uitsig oor die see. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is. Dit is stapafstand vanaf die winkels en vermaakarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Bykomende gaste, buiten dié wat op die bespreking vermeld word, word nie toegelaat nie.
Met aankoms moet gaste:
Die oord se vrywaringsvorm voltooi en onderteken.
'n Voertuigpermit ontvang.
Die koste vir 'n ekstra volwassene is R140 per nag en R75 per nag vir 'n ekstra kind onder 12. Daar is geen ekstra koste vir 'n kind onder 3 nie. Slegs een ekstra persoon word bo die eenheid se limiet toegelaat. Dit sluit nie 'n bed, matras of beddegoed in nie.
Besprekings maak vir 1 voertuig per eenheid of kampstaanplek voorsiening. Ekstra voertuie word R70 per nag gehef.

As gevolg van toenemende voorvalle van bedrieglike EFT's, vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak moet word. Indien jou betaling nie met aankoms in Buffelspoort se bankrekening reflekteer nie, sal ons van jou vereis om die uitstaande bedrag te betaal. Die nodige terugbetaling sal geskied indien en wanneer die betaling in Buffelspoort se bankrekening gereflekteer word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Rook in die eenhede is streng verbode.
Eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste wat die kampgeriewe gebruik, moet asb. hul eie passtukke vir kragpunte saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Indien gaste besoekers tydens hul verblyf verwag, moet dit tydens kantoorure by ontvangs gereël word. Dagbesoekure is van 08:00 tot 18:00. Geen besoekers sal na 18:00 toegelaat word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring. Geen musiek word by die oord toegelaat vanaf motorvoertuie of privaat klankstelsels/toerusting nie. Neem asb. die ander gaste in ag deur geraasvlakke so laag as moontlik te hou. Stiltetyd is tussen 23:00 en 07:00.
Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
Slegs aanvaarde swemdrag sal toegelaat word.
Neem asb. kennis dat daar gedurende ons buite-seisoen of besprekings in die middel van die week konferensie- en of skoolgroepe by die oord kan wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
Camp Stand (block D sea view)

 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
 64 Beskikbaar
Camp Stand (block E sea view)
Vanaf R653
R653 R457
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie staanplek bied ’n uitsig oor die see. Hier is plek vir 6 gaste. Daar is ’n 220 V-/10 A-elektrisiteitspunt en gedeelde badkamergeriewe wat rolstoelvriendelik is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur met bespreking voorsien.
Bykomende gaste, buiten dié wat op die bespreking vermeld word, word nie toegelaat nie.
Met aankoms moet gaste:
Die oord se vrywaringsvorm voltooi en onderteken.
'n Voertuigpermit ontvang.
Die koste vir 'n ekstra volwassene is R140 per nag en R75 per nag vir 'n ekstra kind onder 12. Daar is geen ekstra koste vir 'n kind onder 3 nie. Slegs een ekstra persoon word bo die eenheid se limiet toegelaat. Dit sluit nie 'n bed, matras of beddegoed in nie.
Besprekings maak vir 1 voertuig per eenheid of kampstaanplek voorsiening. Ekstra voertuie word R70 per nag gehef.

As gevolg van toenemende voorvalle van bedrieglike EFT's, vereis ons dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor aankoms gemaak moet word. Indien jou betaling nie met aankoms in Buffelspoort se bankrekening reflekteer nie, sal ons van jou vereis om die uitstaande bedrag te betaal. Die nodige terugbetaling sal geskied indien en wanneer die betaling in Buffelspoort se bankrekening gereflekteer word.
Geen sleutels of permitte sal uitgereik word totdat die volle rekening vereffen is nie. Tjekbetalings word nie aanvaar nie.

Rook in die eenhede is streng verbode.
Eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste wat die kampgeriewe gebruik, moet asb. hul eie passtukke vir kragpunte saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Indien gaste besoekers tydens hul verblyf verwag, moet dit tydens kantoorure by ontvangs gereël word. Dagbesoekure is van 08:00 tot 18:00. Geen besoekers sal na 18:00 toegelaat word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en vadoeke saambring. Geen musiek word by die oord toegelaat vanaf motorvoertuie of privaat klankstelsels/toerusting nie. Neem asb. die ander gaste in ag deur geraasvlakke so laag as moontlik te hou. Stiltetyd is tussen 23:00 en 07:00.
Geen motorfietse of ATV-vierwielmotorfietse word by die oord toegelaat nie.
Slegs aanvaarde swemdrag sal toegelaat word.
Neem asb. kennis dat daar gedurende ons buite-seisoen of besprekings in die middel van die week konferensie- en of skoolgroepe by die oord kan wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 2946 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b4fc74b84106a862695e0adeb2571c2bf88967f73a0a90c8d3c503a613b4c07c2e78655e431bb9dd57e33c7b63a631ad8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R508 nouVanaf R356 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124998594653 22.112379860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang