Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos - Camping

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2226

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir ATKV Hartenbos - Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicolette N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette N

Winderige maar onvergeetlike lekker naweek.

Ongeag die sterk wind was dit 'n goeie ervaring. Sal beslis weer besoek. (Dalk net in karavaan as die weer weer so is. ). Die sekuriteitsman van Vrydagaand (Sipho) was baie gaaf en behulpsaam omrede ander voertuie op ons plot parkeer het. Hy het die eienaars gesoek en ons gehelp om hul te skuif sodat ons plot beskikbaar was. Die patrolering deur die nagte was ook tops. Baie veilig gevoel. Sa weer verblyf deur die webtuiste ook boek.

Gavin E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin E

Lekker.

Geen klagtes, was baie lekker en die badkamers is netjies.

Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Was lekker, die staanplek was net te klein en daar was 'n gesukkel met ons voertuig.

Van die staanplekke is maar baie klein vir 'n tent, sleepwa en groot voertuig. Dit was 'n gesukkel met ons voertuig.

Sune S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune S

Amazing! Skoon, veilig, vriendelike diens en vriendelike mense en baie baie vei.

Absoluut. Dit was die lekkerste en mooiste en skoonste kampplek wat ons al by was.

Shelizka V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelizka V

Ons het lekker gebly by die see. Ons het wakker geword met die golwe.

Ons het lekker gebly by die see. Dit was lekker om op te staan en die see te sien. Ons kon sommer net afstap strand toe en na die swembad toe. Dit was baie lekker. Ons sal enige tyd weer Hartenbos toe gaan.

Michaela F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela F

Very enjoyable some minor hassles.

Two minor complaints: the ablution block is locked, and you need to carry around the key to unlock it every time you have to go to the toilet, and the other issue is that there are no braais available on the site. This should have been made clear during the booking process, as having a braai facility on the camp site is normal for campsites.

Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekende ligging.

Lekker gekamp. Weer was lekker warm. Kan dalk paving pak om op te staan.

Susan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Lekker ontspan.

Goeie kampterrein met baie om in die omgewing te doen en te besigtig.

Marieta O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta O

Rustig, geen lawaai, vriendelike kampers, hulpvaardige tentopslaners.

Baie lekker gebly. Gerieflik naby alles. Sal weer daar kamp.

Hendrik D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Fantasties, laat my besef die lewe is lekker.

Heerlik, naby alles, en die see, mens hoef nie eens te ry nie.

Riaan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan K

Could have been better.

Was far away from the bathrooms. We got a very bad camp site. There were so many open sites and we would have loved to have one closer to the bathrooms. The warm swimming pools were not clean enough. There was a bad smell in the water. There were no braai facilities and nobody mentioned that to us. The rest of the stay was good. We bought a braai and then it was enjoyable.

Sune W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune W

Sal beslis weer kom.

Fantastiese wegbreek gewees! Alle geriewe is top!

Polina A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polina A

Kuier was tops by huis, net die wind op die kampterrein was ondraaglik.

Ons was genoodsaak om van die kampterrein na 'n huis te gaan a.g.v. die wind vir 2 aande.

Chrismelen H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismelen H

Fantastic.

Awesome weekend our family enjoyed our stay and will be back soon.

Ronel W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Baie lekker. Load shedding en koue water saam is net nie lekker nie.

Baie lekker behalwe dat wanneer krag af is is daar geen warm water nie.

Nicola V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Was baie lekker.

Daar is baie om te doen.

Jan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Goeie waarde vir geld.

Kamp baie skoon, netjies, veilig en goed geleë. Kan nie vir beter vra nie.

Ronel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Wonderlik ontspannend.

Ons as drie vrouens en klein kind het heerlik gekamp en veilig gevoel. Ons mede kampers was behulpsaam en vriendelik. ATKV-personeel van skoonmakers en administratief het ons so goed ontvang, beslis baie verwelkomend.

Fayruz F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fayruz F

A breath of fresh air and simply lovely.

Safe with a security guard at each block. Very clean. Had a peaceful stay with no issues. Could send the teens to the PnP. Lots to do - beach, walk, slides cost R9 one go, putt putt R40 pp, warm baths cost R20 per 2 hour session, ten pin bowling, Ocean Basket and KFC few km away.

Mogamat S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat S

Great location, all amenities closeby.

Great location, sea on one side and pools down the street. All amenities very close.

Albertus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Fantasties.

Baie netjiese, skoon en veilige geriewe. Alles werk soos wat dit moet en nog beter, die uitsig was onvebeterlik. Geen raserige bure en naby die strand en ander geriewe.

Chrismelen H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismelen H

Fantasties.

Ons besoek was oor die algemeen fantasties. Net 'n insident wat later afgespeel het toe die boom waar ek moes parkeer, op my kar geval het.

Elizabeth M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Veilig, netjies, goeie kliëntediens.

Sal verseker weer ATKV besoek.

Simone B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Beste vakansie ooit.

Het lekker gebly, dankie ATKV Hartenbos - Camping.

Antoinette R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Pragtige uitsig vanaf kampstaanplek.

Ons het heerlik gekamp in Blok E. Die see was reg voor ons! Die badkamers was baie goed ingerig en altyd baie skoon en netjies.

Johndre P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johndre P

Lekker.

Ja, ons het een probleem gehad. Die tydperke vir stilte was vanaf 22H00, maar let wel, ons kon tot 2 die oggend nie slaap met die geraas in die straat langs ons kamp plek nie. Duidlikheid moet gegee word oor die besige straat langs die kamp terrein. Ons het gekom om in die aande te rus. Baie motors ry op en af met musiek tot laat en baie voetgangers toon nie respek vir vakansiegangers wat kom om te rus nie.

Augusta K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Augusta K

Netjies, skoon, veilig.

Heerlik gekamp, dankie.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Steven V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Te kort.

Dankbaar om te kon gaan. Sal weer gaan. Sal graag braaigeriewe as deel van die pakket wou hê.

Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie lekker.

Was nie bewus dat ek my eie braai moes vat nie.

Nicola C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C

Dit was absoluut tops!

Alles was netjies, skoon en ons het altyd veilig gevoel. Almal was so vriendelik en behulpsaam en dit het behoorlik gevoel soos vakansie! Ons kan nie wag vir die volgende een nie!

Annarie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie E

Gerieflik.

Naby alles, badkamers netjies en veilig.

Hes H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hes H

Lekker wegbreek.

Ons was 'n groep tieners wat saam gekamp en kuier het.

Vicky L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky L

Five star camping.

Very clean facilities. Great stands and friendly staff. We're already planning the next one!

Joy-marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-marie V

Heerlik ontspannend.

Altyd lekker om by ATKV Hartenbos - Camping te kamp. Alles is net daar om kinders te vermaak en besig te hou.

Rika V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Gerieflik.

Alles is reg. Geen probleme.

Jo-anna M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anna M

Clean, safe and enjoyable.

We had a relaxing weekend well spent, lots of activities to do, large camping plots and very clean and neat ablution blocks. Have everything you need, toilet, shower, family bathrooms, washing machine, dishes station, porta potty area and even a place to wash your braai grids and pots. Absolutely would recommend!

Eurelia M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurelia M

Was regtig lekker.

Was ons eerste keer, maar definitief nie die laaste keer nie!

Natasja S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja S

Dit het gevoel ons was in die memel met al die vriendelike mense.

Ons het gaan kamp met tente en 'n gazebo. Wat toe gebeur het ons het alles op gesit en so 2 tot 3 ure mooi alles gestaan toe kom die wind en waai die gazebo uit mekaar uit en van toe die 1 tent toe hy om waai. My moed was in my skoene, want ons kom van Port Elizabeth af nou vra ons pak ons op of gaan ons aan sukkel tot Maandag. Nee toe kom die Here en gee ons n plekkie by ATKV om in te bly Mr. Beukes het ons toe gehelp met 'n veilige warm bederf plekkie. Ek sal u innig dankdaar wees. ATKV sal my defnitief wees sien nog in die jaar. Baie baie dankie. Julle rock.

Sumari L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari L

Fun!

Enjoyed being close to beach and fun park!

Karin G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Wonderlik.

Veilige, skoon, Afrikaanse omgewing. Alles is loop afstand en werk. Baie netjies.

Cherisse T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherisse T

It was amazing, safe stay, friendly staff and neighbours.

The braai facilities is a challenge though no braai, container and braai grid, please that is needed., Hope that will be sorted when we go next time.

Yolande K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Heerlik gekuier.

Ons het in Blok F gestaan - groot ablusieblok was altyd skoon, dag of nag. Naby genoeg aan die strand om te loop. Staanplekke het almal gras en heerlik groot.

Áine F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Áine F

Baie lekker, sal weer gaan.

Service was baie goed. As daar 'n klagte was, was daar dadelik gereageer. Daar was wel nie braaiers by die kampplek nie en daar was ook niks gesê van dat ons ons eie braaier moes bring nie.

Deonette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deonette D

Fantasties.

As ek net een ding kan vra sal dit wees dat daar braaiplekke by die tentkamparea moet wees.

Flip K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip K

Altyd 'n wenner.

Was soos altyd een van my gunsteling bestemmings gewees.

Annari C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari C

Heerlik.

ATKV het ons na beter site in ander blok geskuif. Nader aan dorp en see.

Eugene G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G

Dit was heerlik.

Ons het waarlik lekker gekuier en gerus. Daar was het net een oggend iemand in ons vullisdrom kom krap. Dit affekteer jou veiligheid. Ons het die oord geniet.

Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2946 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b4fc74b84106a862695e0adeb2571c2bf88967f73a0a90c8d3c503a613b4c07c2e78655e431bb9dd57e33c7b63a631ad8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R508 nouVanaf R356 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124998594653 22.112379860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang