ATKV Hartenbos - Camping
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
ATKV Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2250
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nicolette N - Apr 2024
Algehele gradering
Winderige maar onvergeetlike lekker naweek.
Lees meerGavin E - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was lekker, die staanplek was net te klein en daar was 'n gesukkel met ons voertuig.
Sune S - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing! Skoon, veilig, vriendelike diens en vriendelike mense en baie baie vei.
Shelizka V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly by die see. Ons het wakker geword met die golwe.
Michaela F - Mrt 2024
Algehele gradering
Very enjoyable some minor hassles.
Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Susan K - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Marieta O - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, geen lawaai, vriendelike kampers, hulpvaardige tentopslaners.
Hendrik D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, laat my besef die lewe is lekker.
Riaan K - Jan 2024
Algehele gradering
Could have been better.
Sune W - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer kom.
Polina A - Okt 2023
Algehele gradering
Kuier was tops by huis, net die wind op die kampterrein was ondraaglik.
Chrismelen H - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Ronel W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Load shedding en koue water saam is net nie lekker nie.
Nicola V - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Jan R - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Ronel P - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik ontspannend.
Fayruz F - Mrt 2023
Algehele gradering
A breath of fresh air and simply lovely.
Mogamat S - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location, all amenities closeby.
Albertus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Chrismelen H - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elizabeth M - Jan 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, goeie kliëntediens.
Simone B - Des 2023
Algehele gradering
Beste vakansie ooit.
Antoinette R - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf kampstaanplek.
Johndre P - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Lees meerAugusta K - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Steven V - Apr 2023
Algehele gradering
Te kort.
Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Nicola C - Des 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut tops!
Annarie E - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Hes H - Des 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Vicky L - Okt 2022
Algehele gradering
Five star camping.
Joy-marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Rika V - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Jo-anna M - Apr 2022
Algehele gradering
Clean, safe and enjoyable.
Eurelia M - Apr 2022
Algehele gradering
Was regtig lekker.
Natasja S - Apr 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel ons was in die memel met al die vriendelike mense.
Lees meerSumari L - Apr 2022
Algehele gradering
Fun!
Karin G - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Cherisse T - Mrt 2022
Algehele gradering
It was amazing, safe stay, friendly staff and neighbours.
Yolande K - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Áine F - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer gaan.
Deonette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Flip K - Sep 2022
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
Annari C - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Eugene G - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
- Kapasiteit: 2946 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang