Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos - Camping

Kampeer/karavaan
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 2946 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R508 R356 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

ATKV Hartenbos - Camping is op die wêreldbekende Tuinroete tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth), net 11 km vanaf Mosselbaai en 35 km vanaf George Lughawe.

Gaste kan kies tussen kampstaanplekke met of sonder see-uitsigte. Dit is naby die seefront, rivierfront, winkels en die amfiteater. Elke staanplek het plek vir tot 6 gaste en het 220 V-/10 A-elektrisiteitspunte. Die staanplekke deel ablusiegeriewe wat storte het, en sommige van die badkamers is rolstoelvriendelik.

Die oord het verskeie ontspanningsgeriewe, ’n restaurant op die perseel, ’n winkel vir wegneemetes, ’n kruidernierswinkel, ’n buite- en binne-swembad, ’n verskeidenheid aktiwiteite om te geniet soos mini-gholf, trampoliens, die ATKV Hartenbos Musuem, speletjies-arkade, sowel as Hartenbos se unieke staproete langs die strand. Hierdie staproete bestaan uit marmerblokke met uittreksels van Afrika-poësie van 16 digters uit verskillende tydperke oor die laaste eeu.

Die oord het konferensiegeriewe vir tot 100 afgevaardigdes.

ATKV Hartenbos is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede in die omliggende area te verken, soos die Kango-grotte, Dias Musuem, Kaap St. Blaize-vuurtoring, Botlierskop-wildreservaat, volstruisplase en Meiringspoort.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nicolette N
Gesin met klein kinders
5.0
Winderige maar onvergeetlike lekker naweek. Ongeag die sterk wind was dit 'n goeie ervaring. Sal beslis weer besoek. (Dalk net in karavaan as die weer...
Sien meer
Apr 2024
Gavin E
5.0
Lekker. Geen klagtes, was baie lekker en die badkamers is netjies.
Apr 2024
Nicola V
Gesin met klein kinders
5.0
Was lekker, die staanplek was net te klein en daar was 'n gesukkel met ons voertuig. Van die staanplekke is maar baie klein vir 'n tent, sleepwa en gr...
Sien meer
Mrt 2024
Sune S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Skoon, veilig, vriendelike diens en vriendelike mense en baie baie vei. Absoluut. Dit was die lekkerste en mooiste en skoonste kampplek wat o...
Sien meer
Mrt 2024
Shelizka V
5.0
Ons het lekker gebly by die see. Ons het wakker geword met die golwe. Ons het lekker gebly by die see. Dit was lekker om op te staan en die see te sie...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2226

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink ATKV Hartenbos - Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2946 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b4fc74b84106a862695e0adeb2571c2bf88967f73a0a90c8d3c503a613b4c07c2e78655e431bb9dd57e33c7b63a631ad8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R508 nouVanaf R356 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124998594653 22.112379860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang