Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Klein Kariba

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 664 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Leeann L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Perfect, comfortable, clean, fun, exciting. My kids loved every part of the place. Was a very lovely place, clean, good value for the money spent. Shops were also very affordable. Will be visiting again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

ā€˜n Familie wegbreek. Wat 'n ongelooflike wegbreek bestemming. Ek het 3 dae en 4 nagte saam met my dogter en kleinseun die heerlike avontuur van verblyf by Klein-Kariba geniet. Daar was niks wat nog toegevoeg kon word om ons tyd enigsins beter te maak nie. Vanaf die goed versorgde Tenthuis, die skitterblink swembaddens, goed toegeruste winkel, die uitstaande restaurant tot die pragtige landskap, wandelpaaie en al die aktiwiteite wat op terrein aangebied word, het ons niks kortgekom nie. Die diens is 5 ster en die personeel is vriendelik en uiters behulpsaam. Ons kon waarlik ontspan en die natuurskoon en aktiwiteite saam met mekaar geniet. Ons sal dit definitief weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie mooi tenthuisie tussen die bome. Heerlik gebly. Baie lekker gebly. Plek is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wonderful getaway, beautiful scenery. Beautiful resort, a lot of activities to keep kids busy, clean pools, safe and secure area, the shop, restaurant and food courts are a bonus, 10 out of 10. However, the staircase in the flats is not suitable for kids under the age of 5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic. Fantastic! I will go there over and over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Marvelous. My kids enjoyed the warm pools and the play areas. It's a great resort for family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties Baie lekker gebly. Netheid 10 uit 10. Bonus punte vir julle ook. Die verblyf was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Relaxing. It was fantastic, in the bush and it is child-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzell P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly, tyd was te min om alles te doen wat beskikbaar is. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2401

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R334
R 334 R 234
per nag (plek vir 6)
Vanaf R334
R 334 R 234
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 988 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68d8e740f58cafff69703f3391b1c8f465e9ed849e8732e6b6e9254ca5613292182c130b70047d0988d0e815420b61fab67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R334 nouVanaf R234 per nag (plek vir 6) 664 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang