Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Ashkelon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-straat 15, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Ashkelon is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien en droër-kombinasie. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n buitelug-ete. Geleë oorkant die 5-ster Radisson Hotel, net 50 m vanaf die promenade en strand, en minder as 100 m van 'n aantal wonderlike restaurante af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • London-straat 15, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-straat 15, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d8a543c2f36b4a7312a293e4619ebda0e318681495af8268be348019f38a5cd5fe8f42cbd81d874413a26ac05f596022e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 15 London Street Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9169494 18.3875487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang