Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Corner

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies, soos ram- en hennepartye, word streng nie toegelaat nie.

'n Breekskadedeposito is 7 dae voor aankoms via EFT ten volle betaalbaar. Die breekskadedeposito word binne 3 dae ná uitklok volledig terugbetaal, met die veronderstelling dat geen skade deur die skoonmaakmaatskappy aangemeld is nie.

Weens die afwesigheid van 'n heining word kinders of troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 100, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9fd0b3d1da372ebd51ecafb5d1339318fc0a008d7012db7853102fe56855ef4c9ff94cd838bf6848390439c10fb5ec3ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 100 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3670342 18.1723264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang