Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Sea-View Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 301, Kingsgate Penthouse 34, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Sea-View Apartment bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Seepunt, Kaapstad. Die kompleks is oorkant die Seepunt Promenade naby die Seepunt Pawiljoen geleë.

Dié woonstel is 179 m² en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed. Daar is ’n stort en 'n bad in die badkamer. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om kos te maak en ’n skottelgoedwasser.

Die leefarea langsaan lei na die balkon wat reg rondom strek en ’n uitsig oor die area en ’n gedeeltelike see-uitsig bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is binne maklike bereik van die strand, kroeë, winkels, goeie restaurante en die MyCiTi-bushalte.

Die kompleks is ook 4 km vanaf Kaapstadstadion, die V&A Waterfront, 6 km vanaf die sentrale sakekern en 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die woonstel is nie op die boonste verdieping nie, maar het 'n balkon reg rondom.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 301, Kingsgate Penthouse 34, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Sea-View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 301, Kingsgate Penthouse 34, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1be0e7d6d7291c13a41fcd215ae12a93a9b895d4ea79a4e7deddc392d5616cefa74525b8e6f26cc47cd5169a91e5d606f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 301 Beach Road, Kingsgate Penthouse 54 Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.92070425726 18.381516328242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang