Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Sea-View Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 301, Kingsgate Penthouse 34, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Sea-View Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad geleë. Die kompleks is ideaal geleë oorkant die Seepunt-promenade en naby die Seepunt-paviljoen.

Dié woonstel van 179 vierkante meter bied slaapplek aan 4 persone en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n skottelgoedwasser.

Die aangrensende leefarea lei na die omringende balkon, wat uitsigte oor die area en effense see-uitsigte van die een kant af bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors. Die kompleks is naby die strand, kroeë, winkels en puik restaurante asook die MyCiti-bushalte.

Boonop is die kompleks ook binne 4 km vanaf Kaapstad Stadion, die V&A Waterfront, 6 km vanaf die sakekern, en binne 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

BELANGRIK: Die woonstel is nie op die boonste verdieping nie, maar het 'n omvou-balkon

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 301, Kingsgate Penthouse 34, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Sea-View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 301, Kingsgate Penthouse 34, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1be0e7d6d7291c13a41fcd215ae12a93a9b895d4ea79a4e7deddc392d5616cefa74525b8e6f26cc47cd5169a91e5d606f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 301 Beach Road, Kingsgate Penthouse 54 Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.92070425726 18.381516328242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang