Atlantic Spa Boutique Hotel
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hastula-weg 3, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Atlantic Spa Boutique Hotel is in die luukse buurt, Sunset Beach, langs Blaauwberg se kus geleë. Dié area het 'n pragtige sandstrand, winkelsentrums en 'n gholfbaan en is die ideale wegbreekplek.
Verblyf word in 10 elegante suites en 'n selfsorg-eenheid aangebied. Elke suite het 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, lugversorging, kluis, onbeperkte en gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv-hotelpakket.
Die venue is ook geskik vir allerhande funksies, soos korporatiewe funksies, spanbou-geleenthede, vergaderings, groepsbyeenkomste, troues, onthale, hennepartytjies, kombuistee's en verjaarsdagpartytjies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hastula-weg 3, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Spa Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hastula-weg 3, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap