Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Spa Boutique Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastula-weg 3, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Atlantic Spa Boutique Hotel is in die luukse woonbuurt Sunset Beach, langs die Blaauwbergkus geleë. Met 'n asemrowende sandstrand, winkelsentrums en 'n gholfbaan, is hierdie area die perfekte plek vir 'n welverdiende wegbreek.

Verblyf word gebied 10 elegant versierde suites en 1 selfsorg-eenheid. Elke suite is toegerus met 'n kroeg, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, lugversorging, kluis, onbeperkte gratis WiFi, platskerm-TV met hotel-DStv-pakket.

Die venue leen hom ook perfek vir enige en alle soorte geleenthede, hetsy 'n korporatiewe konferensie, spanbou-geleenthede, vergaderlokale, groepbyeenkomste, troues en onthale, bachelorette partytjies, baba storte, verjaarsdae en meer.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Atlantic Spa Boutique Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hastula-weg 3, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Spa Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastula-weg 3, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQRZnODvSiu59vq9UFFsPAfQU3AJc6ORpELvL2WSYMAwjaVcw7B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 3 Hastula Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85741 18.490841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang