Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantis Haven- Coastal Cabana Sunrise-On-Sea

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Atlantis Haven- Coastal Cabana Sunrise-On-Sea
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl daar 3 rusbanke vir 3 kinders is. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar ook 'n skottelgoedwasser, ysmaker en waterdispenser. Die oopplan-sitarea het 'n lieflike eetarea, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Daar is ook 'n kaggel waar gaste 'n heerlike braai kan geniet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n kinderspeelarea en 'n waskamer.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xKinderbank vir 1
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word nie gehef nie, maar daar word verwag dat gaste enige items wat mag breek op hul eie onkoste vervang.
Stilte ure is van 22:30 tot 06:00. Geen harde musiek mag tydens stilte ure gespeel word nie.
Maksimum gaste wat die eenheid kan bewoon, is 6 volwassenes en 4 kinders. Enige bykomende gaste sal per persoon gehef word.
Prys hierbo gelys is vir die maksimum kapasiteit vir besetting en addisionele tariewe kan geld vir addisionele volwassenes.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantis-weg 318, Sunrise On Sea, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39e464786e0655e6c90d7ea97fc302199459abea97b5c3de3208b7d985e6939d55e74d7875e0f2ee2bebf29f81762f680ae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 10) 318 Atlantis Road Sunrise On Sea 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.916091058442 28.047508650332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang