Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantis Haven- Coastal Cabana Sunrise-On-Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantis-weg 318, Sunrise On Sea, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Atlantis Haven- Coastal Cabana Sunrise-On-Sea is 'n bekoorlike selfsorghuis in Gonubie.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 3 rusbanke vir 3 kinders. Een badkamer het 'n bad en stort en die ander badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, ysmasjien en watermasjien toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n eetarea, rusbanke en 'n slim-TV. Daar is ook 'n kaggel binne waar gaste kan braai.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n kinderspeelarea en wasgoedkamer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Retrevia Nicole Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Atlantis-weg 318, Sunrise On Sea, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantis-weg 318, Sunrise On Sea, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39e464786e0655e6c90d7ea97fc302199459abea97b5c3de3208b7d985e6939d55e74d7875e0f2ee2bebf29f81762f680ae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 10) 318 Atlantis Road Sunrise On Sea 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.916091058442 28.047508650332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang