Attaché Guest Lodge & Spa
Beskrywing
Die buite-eenhede is in 'n aparte vleuel in die tuin geleë. Dié eenhede was aanvanklik stalle wat omskep is in unieke selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n leefkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale, en 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n bad of 'n stort, en 'n wasbak en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Attache Huis is in die oostelike vleuel van die hooflodge geleë en het 'n privaat swembad en tuin. Die suite by die swembad is 'n volledig toegeruste ateljeewoonstel met 'n kombuis en 'n badkamer met 'n toilet en stort. Maaltye word in die hooflodge bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B

Dié eenheid het 'n ruim kamer met 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die swembad-area. Die en suite-badkamer is op die boonste vloer geleë en die kombuis op die onderste vloer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 7 kamers in die westelike vleuel en 3 kamer sin die oostelike vleuel. Elke ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n dubbelwasbak en 'n toilet. Die kamers bied elkeen toegang tot 'n balkon wat uitkyk oor 'n landbou-area of die swembad. Geriewe in die kamer sluit 'n lugversorgingstelsel met 'n verwarmer, 'n TV met DStv, 'n skootrekenaarkluis, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Attache Huis is in die oostelike vleuel van die hooflodge geleë en het 'n privaat swembad en tuin. Die suite by die swembad is 'n volledig toegeruste ateljeewoonstel met 'n kombuis en 'n badkamer met 'n toilet en stort. Maaltye word in die hooflodge bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 2 kamers in die hoofhuis. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer en het toegang tot al hoofhuis se geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede is selfsorgwoonstelle in ’n aparte gedeelte langs die tuin. Twee en ’n half stalle is gekombineer en in ’n woonstel omskep. Hierdie is nie deel van die 4 ster-geriewe nie, maar hoë vlakke van diens word steeds gelewer. Elke eenheid het ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens, sowel as ’n kompakte oopplan-kombuis, ’n badkamer met ’n bad of stort, ’n handwasbak en ’n toilet. Daar is ’n gasvryheidsskinkbord, ’n yskas-vrieskas en DStv. Etes is ’n opsionele ekstra. Indien gaste ’n spesifieke voorkeur het moet hulle dit versoek wanneer ’n bespreking gemaak word. Ekstra beddens is vir kinders beskikbaar, om mee uit te ruil indien gaste in dieselfde kamer wil slaap maar nie ’n bed wil deel nie. Al die suites en eenhede word daaglikse skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Attache Huis is in die oostelike vleuel van die hooflodge geleë en het 'n privaat swembad en 'n tuin. Die suite op die boonste vloer geleë en het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elkeen. Daar is 'n volledige badkamer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep wat saambly. Maaltye word in die hooflodge bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar bly gratis.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantsfonteinweg 11, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang