Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Attaché Guest Lodge & Spa

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Manwell M
1 nag
5.0
Mei 2023

Baie mooi plek, vriendelike personeel. Area en ligging was perfek vir my, die diens was van uitstekende gehalte, sal verseker weer daar tuisgaan as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

2 aande daar geslaap. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Enigste wat ek kon fout vind is dat die wasbak kraan gelek het. Hulle het my die volgende dag na 'n ander kamer geskuif, na ek dit raporteer het. Baie gemaklike bed. Netjies en skoon kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

Rustige omgewing al is jy naby die stad. Regtig goeie en skoon verblyf. Die pad om in te draai by hulle is net baie besig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Was pleasant. Very nice pool and scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul B
1 nag
4.0
Mrt 2023

Close to Midrand Old Pretoria/Johannesburg Road. Easy to miss turn-off to gate from Olifantsfontein Road. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Engela K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Wil hier woon! Wat 'n pragtige plek, baie vriendelike ontvangsdame en so behulpsaam. Mens voel regtig baie tuis en wil nie weggaan nie en sommer net daar intrek. Die braai-area is warm en pragtig. Ideale plek vir 'n troue of partytjie wat meer as genoeg spasie het en so sprokiesmooi is. Dis beslis my nuwe verblyf as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franchael S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Almal is vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Lyk soos die foto.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augustinus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2022

It was nice and peaceful. Since I came to Midrand for business. I expected to have WiFi connection at my room. But the internet was a bit weak due to the distance from the reception area. It needs to be boosted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsfonteinweg 11, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNWI5NzQwLTYzYTctNDkyYS04YWI5LWM0YzgxYzVjOTZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 11 Olifantsfontein Road Glen Austin 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.955087997614 28.145658373833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang