Auberge Burgundy Boutique Hotel
Beskrywing
Die kamer is 'n bietjie kleiner as die Standaardkamers en is op die eerste verdieping van die hoofhuis. Daar is 'n koningingrootte-bed, sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het nie 'n balkon nie, maar het wel 'n mooi berg- en dorp-uitsig. Verder is daar WiFi, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 5 Standaardkamers. Die kamers front na die tuin en lei direk na die tuin. Elke kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar WiFi, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 5 Standaardkamers op die eerste verdieping met balkonne en tuin-uitsigte. Elke kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar WiFi, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is rondom die swembad en is elk geskik vir 2 gaste. Elke kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar WiFi, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suites is in die hoofhuis en is baie ruim. Elke suite is geskik vir 3 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n sitkamerstel en 'n balkon met 'n uitsig oor Walkerbaai. 'n Derde gas kan op 'n enkelslaapbank slaap. Kamergeriewe sluit WiFi, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n kluis in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is op die tweede verdieping van die hoofhuis. Dit het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat na 'n balkon lei, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het 'n aparte sitkamer met 'n kaggel. See-uitsigte kan vanuit die slaapkamer en die sitkamer geniet word. Hierdie suite kan aansluit by Penthouse Suite 2 vir groter groepe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is by die swembadarea en in Harbour-weg geleë, met die bistro, Frances, onder. Dit is die enigste selfsorg-eenheid. Die suite het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n aparte sitkamer met 'n kaggel, en 'n kombuis wat met 'n yskas, kookplaat en 'n ketel toegerus is. 'n Derde gas kan op 'n enkelslaapbank slaap. Hierdie suite het 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is op die tweede verdieping van die hoofhuis. Dit het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n aparte leef- en eetkamer met 'n houtkaggel en 'n balkon met uitsigte oor Walkerbaai en Hermanus. Die suite kan aansluit by Penthouse Suite 1 vir groter groepe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 43 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbour-weg 16, Hermanus, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang