Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge Clermont

Gastehuis
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het ‘n uitsig oor die wingerd in die rigting van die berge. Elke kamer het ‘n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en/of stort, verhitte handdoekreling en dubbelwasbak. Elke kamer het ‘n Nespresso-masjien, lugversorging, plafonwaaier, ondervloerse verhitting, satelliet-TV en ‘n yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 - 10 jaar betaal R500.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood-suite maak oop op 'n skaduryke binnehof met uitsigte oor die wingerde tot by die omliggende berge. Die kamer is ruim met koninggrootte-bed en mooi meubels en afwerkings. Die en suite-badkamer het 'n ekstra groot bad met 'n aparte stort, dubbelwasbak en verhitte handdoekrelings. Dit is verder toegerus met 'n Nespresso-koffiemasjien, satelliet-TV, 'n kroegie, plafonwaaier en lugversorging en ondervloerse verhitting in die winter.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 - 10 jaar betaal R500.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorg-villa
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-villa met 3 beeldskone slaapkamers is na aan die tennisbaan in die privaat tuin geleë. Die villa het 'n privaat swembad en asemrowende uitsigte oor die wingerde en die Franschhoekberge. Daar is selfsorg-geriewe vir gaste om binne en buite te eet, en sitareas binne en buite die huis. Daar is 2 slaapkamers op die grondvloer wat uit die ingangsportaal lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort, en 'n kamer met 2 enkelbeddens of koninggrootte-bed met 'n aparte badkamer. Die ruim, lugtige solderkamer het 'n buitetrap wat na die kamer lei en is ideaal vir onafhanklike tieners of volwassenes. Dis gemeubileer met enkelbeddens (of 'n koninggrootte-bed) en het 'n privaat en suite-stortkamer. Die huis is toegerus met 'n tuimeldroër, wasmasjien, strykgeriewe, 'n iPod-koppelstasie, kaggel, satelliet-TV en 'n DVD-speler, Nespresso-koffiemasjien en haardroërs. Ons kan ook, indien dit vooraf gereël word, 'n Kontinentale ontbyt bedien teen 'n ekstra koste bedien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 - 10 jaar betaal R500.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Auberge Clermont, Robertsvleiweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzIxZGE1LTc3N2QtNDliNS04YTY1LWMxZjQyZDc4OTEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 990 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Auberge Clermont Robertsvlei Road 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.919961 19.115255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang