Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge Clermont

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gordon & Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Auberge Clermont
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melanie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Wonderlik.

Pragtige akkommodasie en baie vriendelike gasheer.

Jan Rudolf S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Rudolf S

Baie goeie diens, wonderlike eenhede op 'n pragtige plaas en baie lekker wyn.

Sien sterre.

Carlo B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo B

Dit was fantasties. Die verblyf is baie goed en die omgewing is asemrowend mooi, dit was perfek gewees vir 'n aandenkings naweek. Om 11:00 uit te klok is ook tops, dit werk baie beter as die standaard 10:00. Dit het dit meer gerieflik gemaak en maak mens nog rustiger die dag as jy moet uit.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad en die plaas is beeldskoon. Dit was so lekker om daar buite te sit en die voëls te hoor, die berge dop te hou en net al die natuurskoon in te neem. Dit is verskriklik stil daar wat dit nog beter maak as mens net wil rus. Ek wens ons kon langer gebly het, maar sal verseker weer daar gaan bly as ek vir 'n aand of 'n naweek gou wil weg breek.

Auberge Clermont se terugvoer

Hi Carlo, thank you so much for coming to stay with us and for posting a lovely review. We would love to have you back soon with your family, Regards, Auberge Clermont team

Auberge Clermont
Amanda F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Uitstekende diens en gasvryheid!

Uitstekende diens en gasvryheid saam met asemrowende mooi is Auberge Clermont. 'n Juweel van 'n plek met personeel wat absoluut uit hul pad sal gaan om te verseker dat die gas gelukkig is. Baie dankie aan Angela en Jane vir 'n onvergeetlike naweek by julle.

Auberge Clermont se terugvoer

Hi Amanda,

Thank you so much for coming to stay with us and for posting a lovely review. We would love to have you back soon with your daughter, and her new husband maybe?

Regards,
Auberge Claremont

Auberge Clermont
Derek M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek M

Ons ervaring van hierdie gastehuis was van die beste wat ons in SA gehad het.

Hierdie was ons tweede besoek aan hierdie gastehuis. Weereens het ons dit as eersteklas ondervind. Die kamers is besonder goed ingerig, met alles wat ons kon verwag. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die ligging in die wynland net buite Franschhoek is iets besonders. Ons beveel dit sonder twyfel aan.

Auberge Clermont se terugvoer

Liewe Derek.
Duisend dankies vir die pragtige pluimpie. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om u gou weer terug te verwelkom!
Hartlike Groete, Die Clermont Span

Auberge Clermont
Lizelle B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Sal verseker terugkom.

Pragtige uitsig en rustig. Stylvolle kamer en skitterende diens.

Auberge Clermont se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige kompliment, Lizelle. Ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom!

Alles wat mooi is,
Die Clermont Span

Auberge Clermont
Willem A - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem A

Goed geleë en netjies.

Die ligging is uitstekend en die diens vriendelik. Veilige parkering en pragtige omgewing.

Auberge Clermont se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment, Willem. Ons waardeer dit werklik. Kom kuier gou weer!

Mooi loop,
Die Clermont Span

Auberge Clermont
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Auberge Clermont, Robertsvleiweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzIxZGE1LTc3N2QtNDliNS04YTY1LWMxZjQyZDc4OTEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Auberge Clermont Robertsvlei Road 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.919961 19.115255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang