Autumn Lane
Beskrywing
Autumn Lane het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskassie en ketel toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe met melk en koekies en 'n privaat ingang. Daar is 'n sitarea met 'n TV met Netflix, 'n volledige kombuis, wasmasjien, etenstafel en 'n binnebraai. Gaste moet hul eie brikette en hout saambring. Die eenheid het ook ‘n swembad en vuurput buite. Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat daar honde op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.
Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. SOU HIERDIE REEL GEBREEK WORD, SAL ONS GASTE VRA OM DIE PERSEEL TE VERLAAT. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers en gaste kom hier om te rus.
Die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas na 22:00 nie.
Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word.
Dit is privaat eiendom en reg van toegang word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Le Heritage Porto Blanc bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en eie houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat daar honde op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.
Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. SOU HIERDIE REEL GEBREEK WORD, SAL ONS GASTE VRA OM DIE PERSEEL TE VERLAAT. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers en gaste kom hier om te rus.
Die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas na 22:00 nie.
Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word.
Dit is privaat eiendom en reg van toegang word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Le Heritage Porto Rouge bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area, swembad en eie houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat daar honde op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.
Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. SOU HIERDIE REEL GEBREEK WORD, SAL ONS GASTE VRA OM DIE PERSEEL TE VERLAAT. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers en gaste kom hier om te rus.
Die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas na 22:00 nie.
Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word.
Dit is privaat eiendom en reg van toegang word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 kinderbedjies. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele, 'n sitarea, asook 'n TV met Netflix en DStv. Die suite het 'n braai-area, ‘n vuurput en privaat plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat daar honde op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.
Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. SOU HIERDIE REEL GEBREEK WORD, SAL ONS GASTE VRA OM DIE PERSEEL TE VERLAAT. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers en gaste kom hier om te rus.
Die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas na 22:00 nie.
Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word.
Dit is privaat eiendom en reg van toegang word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
BEURTKRAGVRIENDELIK Minie Farm Manor House het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die een slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en die ander badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met alles wat jy benodig vir selfsorg, 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n pooltafel, 'n TV met DStv, WiFi, 'n kaggel, binnebraai en twee buitebraais (bring eie hout/brikette). Die huis kan nog 9 gaste teen 'n ekstra koste akkommodeer. Hierdie eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat daar honde op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.
Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. SOU HIERDIE REEL GEBREEK WORD, SAL ONS GASTE VRA OM DIE PERSEEL TE VERLAAT. Dit is 'n plaas met verskeie gastekamers en gaste kom hier om te rus.
Die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir kinders, honde, werkers en ander gaste.
Geen geraas na 22:00 nie.
Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word.
Dit is privaat eiendom en reg van toegang word streng voorbehou.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonstraalstraat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang