Autumn Lane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lois-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Irma V - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, Irma - ons sien uit om julle weer by ons te hê - hopelik teen dan is die swembad al warm gemaak
Janet E - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Autumn Lane se terugvoer
Awh, dankie Janet, dit was so lekker met julle hier! So bly julle het die plaas geniet. Ons hoop regtig ons sien julle sommer gou weer
Marli T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie dankie - ons het heerlik gebly!
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Marli, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons op die plaas.
Carol G - Mrt 2024
Algehele gradering
Idyllic location.
Lees meerAutumn Lane se terugvoer
Thank you for the lovely review, Carol - you were amazing guests and we can't wait to welcome you back!
Louise V - Feb 2024
Algehele gradering
A little piece of paradise in Paarl.
Autumn Lane se terugvoer
Awh Louise - you were lovely guests We can't wait to welcome you back.
Zerelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Extremely hospitable.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Zerelda! Julle gesin is pragtig en is enige tyd weer welkom op die plaas! Alle sterkte en voorspoed daar in Franschhoek.
Anchen C - Mei 2024
Algehele gradering
Autumn Lane is die rustigheid homself, die perfekte wegbreek.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Anchen - dit was so lekker om julle hier te hê en ons sien baie uit om jul weer hier te huisves.
Allodene J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Pragtige omgewing en droom uitsig.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Allodene, julle was sulke lekker gaste, en julle is enige tyd weer welkom.
Stephan V - Apr 2023
Algehele gradering
Weekend getaway.
Dominique V - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing stay for our wedding night!
Linda G - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, mooi omgewing.
Nico G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Bokkie S - Mei 2023
Algehele gradering
'n Heerlike plaasatmosfeer-wegbreek.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie bokkie, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Özdemir Seyhun D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice owners, quality.
Susan M - Jan 2023
Algehele gradering
Honde blaf heel nag. Baie steurend.
Autumn Lane se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Susan. Jy het nie een van die dae wat jy gebly het enige iets van die hitte of honde genoem vir my, my man of die skoonmaakdames nie. Daar is ‘n industriële waaier in die kamer wat meer as genoegsaam vir die vertrek is (wat nie direkte son kry nie en ‘n sementdak het, so kamer word nie baie warm nie). Stuur gerus verdere terugvoer vir ons persoonlik sodat ons veranderinge kan aanbring.
Warren C - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
Lucille S - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful and much needed.
Jackie P - Okt 2022
Algehele gradering
Attractive and comfortable accommodation with secure parking.
Mariska G - Aug 2022
Algehele gradering
Twee aande se verblyf in hierdie massiewe huis is beslis waarde vir geld.
Lees meerAutumn Lane se terugvoer
Dankie vreeslik baie vir jou mooi woorde, Mariska. Julle gesin is pragtig en ons sien uit dat julle nog baie by ons kuier.
Sunel V - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely place. Individual unit, with separate entrance. Perfect for any getaway. Loved it.
Autumn Lane se terugvoer
Thank you for the kind words, Sunel - we hope to welcome you back soon.
Drikus O - Apr 2022
Algehele gradering
Stunning, cosy, an awesome getaway experience.
Etienne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Woorde kan nie die gemak beskryf nie.
Judy May K - Feb 2022
Algehele gradering
Die beste 7 dae gewees.
Autumn Lane se terugvoer
Awh dankie Judy sien baie uit om julle weer te sien xxx
Tim B - Nov 2022
Algehele gradering
Great views and a great host.
Autumn Lane se terugvoer
Thank you, Tim. What lovely guests you were. We look forward to seeing you again in the future.
Hannelie L - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, die huis is baie ruim, veral in die somer sal dit lekker wees met die groot swembad.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Hannelie. Julle was sulke lekker gaste en julle is enige tyd weer welkom.
Wynanda F - Nov 2022
Algehele gradering
As jy nie skrikkerig is vir honde nie is hierdie die ideale plek, die eienaars loop die ekstra myl vir jou!
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Tobias E - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gebly. Die area om Autumn Lane is ongelooflik mooi en ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Tobias, dit was so lekker om julle hier te he.
Leeann M - Sep 2022
Algehele gradering
A lovely place with beautiful views.
Autumn Lane se terugvoer
Thank you for the kind words - hoping to welcome you again soon.
Dany K - Mrt 2022
Algehele gradering
It was nice.
Carlene N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en skoon.
Richard C - Okt 2022
Algehele gradering
Super friendly host.
Johann B - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflike, netjiese, gemaklike plekkie in 'n baie mooi area.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Johann. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Dewald W - Nov 2022
Algehele gradering
Idealic.
Autumn Lane se terugvoer
Thanks for the feedback hope to see you again in future.
Etienne V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie nice en rustige plekkie.
Mariana W - Mei 2022
Algehele gradering
Ek het my kuier daar geniet.
Nerissa S - Jul 2022
Algehele gradering
Calm and cozy.
Andrea A - Jul 2022
Algehele gradering
Location suited us, accommodation left a bit to be desired, several maintenance issues would improve the overall facility.
Autumn Lane se terugvoer
Hello Andrea. We’re very sorry to hear you didn’t have a good stay. Apologies, we were out of town (as per my communication).
However, you did not contact me or the two ladies on call with any queries or issues. These could have been rectified. Your only question was regarding the wi-fi, for which the password was on the dresser. Thank you for the feedback, we will address accordingly.
Cheryl-lynn L - Nov 2021
Algehele gradering
Eienaars is baie vriendelik en so ook hul honde kinders. Die plaas is verskriklik mooi en die huis ook.
Nina V - Mei 2021
Algehele gradering
Cosy, beautiful and very accommodating.
Iska R - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing!
Lezanne J - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was rusting en lekker ontspannend.
Tania V - Jul 2021
Algehele gradering
Huislike atmosfeer met hope spasie.
Cathleen H - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable, quiet and relaxing.
Sone G - Aug 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld
Marlize T - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Maria A - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons was verbaas oor die huis. So groot en alles was aanwesig. Net moeilik om die ligknoppies te vind.
Nicoleen P - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Hennie V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende netheid, fantastiese rustigheid en puik gastepaar.
Diana T - Sep 2019
Algehele gradering
Situated on a farm - far away from hustle and bustle - very tranquil.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geleë op 'n plaas - ver weg van die stadsgewoel - baie rustig.
Ek en my man het 'n nag hier deurgebring. Ons het volkome gerus. Baie skoon en eienaars het uit hul pad gegaan om te sorg dat ons goed versorg word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Autumn Lane se terugvoer
Thanks so much for the great review, Diana! We’d love to have you come visit again, you are awesome! :)
Marita S - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Autumn Lane se terugvoer
Baie dankie Marita, ons hoop julle kom sommer gou weer kuier!
Jeanette F - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense en baie privaat!
Autumn Lane se terugvoer
Baie dankie, Jeanette. Julle was sulke lekker, vriendelike gaste wat enige tyd weer welkom is!
Etresia L - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en privaat ─ 'n absolute droomvakansie.
Bets J - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Faan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir die pragtige terugvoer, Faan! Julle was model-gaste en ‘n absolute plesier om hier te he :)
Lou C - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Serieta S - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing en uitsonderlike diens.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Serieta, wat ‘n absolute plesier om julle te ontmoet het! Julle is sulke lekker mense! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Janet H - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige klein stukkie wêreld.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, Janet! Ons is vreeslik bly dat julle lekker by ons gekuier het, en sien baie uit daarna dat julle weer kom!
Trevor R - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik daar gebly en sal beslis weer.
Lees meerMc L - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het 'n baie aangename verblyf ervaar.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie MC, was vreeslik lekker om julle te ontmoet. Sien baie uit na jul volgende kuier.
Ds Wynand L - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer, net buite die dorp.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Wynand, dit was so lekker om julle hier te hê. Julle was wonderlike gaste.
Thea S - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly hosts and easy access.
Danie T - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Joanie P - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker.
Petro G - Des 2019
Algehele gradering
Die eenheid was werklik 'n plesier.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Petro, so lekker gewees om jou te ontmoet en vreeslik bly jy’s veilig tuis.
Joane P - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was rustig met 'n pragtige uitsig elke oggend.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Joané.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Danie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon.
Leon J - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig in 'n mooi area.
Leylani C - Mrt 2019
Algehele gradering
Had a awesome stay at Autumn lane.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het baie lekker by Autumn Lane gebly.
Die plek was stil en baie skoon. Het 'n goeie rus gehad, sal teruggaan vir 'n langer besoek. Dankie, Louis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Autumn Lane se terugvoer
What a pleasure it was to host you!
Darius Z - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi!
Robyn O - Apr 2019
Algehele gradering
Beautifully situated with very helpful managers.
Linda R - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful stay at Autumn Lane.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike verblyf by Autumn Lane.
Ek het 'n heerlike tyd by Autumn Lane gehad. Nie my eerste besoek nie en ook nie my laaste nie. Wonderlik, rustige omgewing. Baie bederf met lieflike tuisgemaakte beskuit wat vir my met my aankoms gewag het. Verblyf is netjies en silwerskoon. Personeel is altyd bereid om te help met enige versoeke. Nie vêr van die dorp of N1 af nie. Ideaal vir 'n paar rustige dae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Autumn Lane se terugvoer
Thank you for your kind words, Linda - what a pleasure hosting you!
Nadine B - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig, mooi uitsig en gasvryheid.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Zanfrick W - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful place, friendly hosts.
Mark P - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent stay!
Theresa D - Okt 2018
Algehele gradering
Wel te ruste.
Ronelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was regtig rustig en kalm.
Charlene L - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik, georganiseerd en puik.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Was ’n plesier om julle hier te kon he.
Karien G - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige plekkie met lekker privaatheid.
Nic G - Feb 2018
Algehele gradering
Veilige verblyf op 'n pragtige plaas.
Autumn Lane se terugvoer
Hello Nic
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Indien moontlik sal ek dit vreeslik waardeer as jy aanbevelings rakende die aanwysings vir my kan WhatsApp sodat ons die beste moontlik aan ons klante kan bied.
Weereens dankie, hoop om julle gou weer te sien.
Narda P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig!
Autumn Lane se terugvoer
Ons is baie bly dat julle lekker gerus het, Narda.
Tanya W - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en goeie gasvryheid.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Tanya, julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.
Minhet L - Okt 2018
Algehele gradering
It was a lovely stay.
Ane F - Jul 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Martli D - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf met 'n regte plaas-gevoel, naby genoeg om in te ry Paarl toe vir 'n lekker aandete, skoon, netjies met gasvrye bestuur.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer.
Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.
Hendrik H - Des 2018
Algehele gradering
Rustige en pragtige omgewing.
Nhlonipho T - Aug 2018
Algehele gradering
The hosts were more than welcoming, they checked on us way before checking and were very helpful with information when we asked!
Bennie V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustigheid die vir siel gevind.
Lees meerDanie S - Jul 2018
Algehele gradering
Groot plaashuis met ruim leefareas.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Carin, julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.
Tandi C - Feb 2018
Algehele gradering
Pleasant stay at Autumn Lane.
Autumn Lane se terugvoer
Thank you for the lovely feedback, Tandi. You are welcome again anytime.
Magda K - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in die Damhuis, netjies, skoon en goed toegeruste eenheid.
Leander M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Autumn Lane se terugvoer
Dankie Leander, ons hoop om julle gou weer te sien.
Lezana E - Apr 2018
Algehele gradering
Oud, groot.
Desire D - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangename oorstop.
Tanya G - Mrt 2018
Algehele gradering
Gevoel soos eie privaat huis.
Jason J - Des 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Willie D - Feb 2018
Algehele gradering
Was gangbaar.
Autumn Lane se terugvoer
Goeie dag, Willie en Christine
As julle na die foto's van die kamer wat julle bespreek het gaan kyk, sowel as die beskrywing (Cosy Double) sal julle sien dat dit as semi-self-catering geadverteer word. Jy kan duidelik op die foto's sien dat daar geen stoof is vir kosmaak nie.
Tog het ons uit ons pad gegaan en van die hoofhuis se potte en panne gegee en 'n tweeplaatstofie vir julle gereel, sowel as julle toegelaat om ons braai-area te gebruik, wat ook nie saam met die kamer geadverteer word nie.
Ons het ook aan julle genoem dat die bediende inkom en sy julle skottelgoed sal was, wat beteken dat julle nie opwasgeriewe benodig het nie.
Weereens, soos aan julle die naweek van julle verblyf genoem, het julle die Cosy Double bespreek, wat nie met 'n TV geadverteer word nie.
Die alarm sit in die hoofhuis en is elke aand aangeskakel sowel as die beams reg rondom die huis geaktiveer. Die voordeur het 'n sleutel en 'n hakie bo waar dit inskuif, maar as sal weer na die veiligheid daarvan kyk.
Dit is 'n ouer model lugverkoeler, en as dit julle gepla het dat hy bietjie dreun, is ons jammer, maar hy het bietjie dag terug 'n volledige diens ondergaan en maak definitef koud. Julle moes net gevra het hoe om hom behoorlik te stel, ek weet die ouer modelle is maar ingewikkeld.
Ons is vreeslik jammer dat julle nie jul tyd by ons geniet het nie. Dit het dan so lekker gelyk op die stoep waar julle sit en wyn drink het? En waarom aan ons 'n boodskap stuur dat julle nou gelukkig is en niks aan ons noem na ons vir meer as 'n uur met julle gesels het die Sondagaand nie?
Ons hoop werklik dat die volgende plekkie waar julle bly aan al julle behoeftes sal voldoen, maar maak asb. net in die vervolg dalk dubbeld seker watter eenheid julle bespreek om goedjies soos die te verhoed.
Lekker verder toer, en veilig reis.
Vriendelike groete,
Autumn Lane Bestuur
Theoretia D - Nov 2017
Algehele gradering
I thoroughly enjoyed my stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik gebly!
Dit was werklik lekker! Lois Marie het ons met 'n warm hart verwelkom. Ons sal enigiemand aanraai om in Autumn Lane te bly. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Autumn Lane se terugvoer
Thank you for the kind words. What a pleasure it was hosting you guys. We hope to welcome you back soon!
Alida L - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige netjiese verblyf, baie veilig gevoel.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonstraalstraat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang