Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Autumn Lane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lois-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 101 resensies vir Autumn Lane
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Irma V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Uitstekend.

Ons het heerlik gekuier by Autumn Lane. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy sou nodig kry. Die gasvrou was baie gaaf, en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die eenheid is lekker ruim en mooi ingerig.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, Irma - ons sien uit om julle weer by ons te hê - hopelik teen dan is die swembad al warm gemaak

Autumn Lane
Janet E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E

Heerlik!

Die plekkie is pragtig en voel huislik. Ons sal beslis weer daar aan bly in die toekoms!

Autumn Lane se terugvoer

Awh, dankie Janet, dit was so lekker met julle hier! So bly julle het die plaas geniet. Ons hoop regtig ons sien julle sommer gou weer

Autumn Lane
Marli T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli T

Baie dankie - ons het heerlik gebly!

Baie dankie - ons het heerlik gebly! Dankie vir die paasfees geskenkies, was baie spesiaal.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Marli, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons op die plaas.

Autumn Lane
Carol G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G

Idyllic location.

Beautiful accommodation equipped with everything we needed and they are load shedding friendly. Complimentary wine on arrival as well as rusks, percolated coffee, 5L water etc. The location was perfect for us as it was close to Ashanti where we attended a wedding on the Saturday. Autumn Lane is situated in peaceful surroundings, next to Ashia Cheetah Centre. The hosts were helpful and accommodating. Their friendly dogs came to visit and also walked with us around the farm. Thanks to their suggestion, we tried Brookdale Bistro on the Friday night and were blown away by their wine and delicious food. We thoroughly enjoyed our weekend.

Autumn Lane se terugvoer

Thank you for the lovely review, Carol - you were amazing guests and we can't wait to welcome you back!

Autumn Lane
Louise V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

A little piece of paradise in Paarl.

Porto Blanc was stunning. Very cosy and well-equipped with everything that we needed. It provided for a very relaxing getaway and we will definitely be back!

Autumn Lane se terugvoer

Awh Louise - you were lovely guests We can't wait to welcome you back.

Autumn Lane
Zerelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerelda W

Extremely hospitable.

Our stay was very comfortable and relaxing, and the hosts were very helpful and friendly.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Zerelda! Julle gesin is pragtig en is enige tyd weer welkom op die plaas! Alle sterkte en voorspoed daar in Franschhoek.

Autumn Lane
Anchen C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anchen C

Autumn Lane is die rustigheid homself, die perfekte wegbreek.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die verblyf is nog mooier in persoon. Lois-Mari het haarself oortref as gasvrou. Ons sien uit om weer daar te bly.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Anchen - dit was so lekker om julle hier te hê en ons sien baie uit om jul weer hier te huisves.

Autumn Lane
Allodene J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allodene J

Baie rustig. Pragtige omgewing en droom uitsig.

Die kuier was baie heerlik. Eienaars is baie behulpsaam en baie vriendelik. Die plaasomgewing is net wat 'n mens nodig het om die "batteries" te laai. Sal enige tyd weer van hierdie verblyf gebruik maak. Baie dankie.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Allodene, julle was sulke lekker gaste, en julle is enige tyd weer welkom.

Autumn Lane
Stephan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Weekend getaway.

This is a beautiful place to get away between the mountains and not too far from the city. Beautiful mountain and outdoor views to wonderful hosts who are very friendly and went out of their way to make the stay. And an extra touch was the cutest and friendliest dogs for the dog lovers out there. Will return again!

Dominique V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V

Amazing stay for our wedding night!

Great place to stay, lovely and helpful host - went above and beyond to make sure we had an amazing stay. Very accommodating. Great value for money and the setup inside is beautiful.

Linda G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G

Skoon, mooi omgewing.

Gerieflike, skoon en netjiese blyplek. Die uitsig op die berge is pragtig. Stil en rustig in die aand. Ons kon op die aangrensende plaas gaan draf. Sal weer daar bly!

Nico G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G

Baie lekker.

Behalwe dat dit gereën het, maar almal is dankbaar vir reën, was dit baie lekker. Vir die doeleindes waarvoor ons die plekkie gebruik het, een nag, was dit perfek vir ons. Klein, gerieflik en baie aangenaam. Die plekkie is nie geskik vir lang vakansie hou nie, maar daarvoor het hulle gelukkig ander opsies ook. Ons sal definitief weer gaan "kuier" as die geleentheid ons voordoen.

Bokkie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bokkie S

'n Heerlike plaasatmosfeer-wegbreek.

Ons verblyf by Autumn Lane was heerlik en gerieflik. Die omgewing is voedsel vir die siek en die gasheer en gasvrou met hul span werkers het ons op die hande gedra. Ons sal beslis weer besoek.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie bokkie, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Autumn Lane
Özdemir Seyhun D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Özdemir Seyhun D

Very nice owners, quality.

It was difficult to find, better mention Chita Place in your address description. Other than that, a great place to stay.

Susan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Susan M

Honde blaf heel nag. Baie steurend.

Baie warm kamer met geen ventilasie. Eienaar baie hulpvaardig maar as jy heel nag warm kry en honde blaf heeltyd is dit nie aangenaam nie.

Autumn Lane se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Susan. Jy het nie een van die dae wat jy gebly het enige iets van die hitte of honde genoem vir my, my man of die skoonmaakdames nie. Daar is ‘n industriële waaier in die kamer wat meer as genoegsaam vir die vertrek is (wat nie direkte son kry nie en ‘n sementdak het, so kamer word nie baie warm nie). Stuur gerus verdere terugvoer vir ons persoonlik sodat ons veranderinge kan aanbring.

Autumn Lane
Warren C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren C

Amazing.

Definitely going back soon.

Lucille S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S

Absolutely beautiful and much needed.

What a beautiful stay. Our host was amazing and we felt at home immediately. We felt relaxed and enjoyed our stay very much.

Jackie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Attractive and comfortable accommodation with secure parking.

Very comfortabley situated on a working farm close to where I needed to be. Load shedding affected WIFI for part of the evening.

Mariska G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G

Twee aande se verblyf in hierdie massiewe huis is beslis waarde vir geld.

Tipiese plaashuis met ruim vertrekke en gemak vir jonk en oud. Die gasvryheid is uit die boonste rakke en die pragtige (liefdevolle) plaashonde het gesorg dat my dogter van 10 dit soveel meer geniet het as ander gastehuise. Dankie, Lois-Marie, Willie en aan al die pragtige dames wat ons met alles voorsien het wat ons benodig het. Ons sal jul beslis weer gebruik en aan ander aanbeveel. Ons kuier was kort, maar heerlik!

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vreeslik baie vir jou mooi woorde, Mariska. Julle gesin is pragtig en ons sien uit dat julle nog baie by ons kuier.

Autumn Lane
Sunel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V

Lovely place. Individual unit, with separate entrance. Perfect for any getaway. Loved it.

Highly recommend. Beautiful views. Would have loved to stay longer and explore more.

Autumn Lane se terugvoer

Thank you for the kind words, Sunel - we hope to welcome you back soon.

Autumn Lane
Drikus O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus O

Stunning, cosy, an awesome getaway experience.

While the place is slightly complicated to locate, it is well worth the trip. The hostess is an absolute star, going the extra mile constantly. The venue is very clean and excellently thought out. We wish we could stay longer and will definitely be back.

Etienne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K

Woorde kan nie die gemak beskryf nie.

Met laat aankoms is ons steeds vriendelik verwelkom. Die akkommodasie is netjies, skoon, gerieflik en ek kan nie in die klein blokkie alles beskryf nie. Ek sal definitief weer daarvan gebruik maak en aanbeveel. Dankie Willie en Lois-Marie.

Judy May K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy May K

Die beste 7 dae gewees.

Soveel vriendelikheid en gasvryheid, tot die hondekinders is propvol liefde met die mooiste maniere. Pragtige uitsig, rustig het elje oomblik geniet. Ons sien uit vir ons volgende kuier.

Autumn Lane se terugvoer

Awh dankie Judy sien baie uit om julle weer te sien xxx

Autumn Lane
Tim B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tim B

Great views and a great host.

Lois-Mari and Willie are fantastic hosts. The property is well-maintained and perfectly located for visiting some of the best wineries in the world. The environment is perfect for relaxation. And the pooches definitely add to that homely feel.

Autumn Lane se terugvoer

Thank you, Tim. What lovely guests you were. We look forward to seeing you again in the future.

Autumn Lane
Hannelie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie L

Heerlik gekuier, die huis is baie ruim, veral in die somer sal dit lekker wees met die groot swembad.

Die eienaars is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Dit is 'n lekker leefhuis en daar was niks wat kortgekom het nie.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Hannelie. Julle was sulke lekker gaste en julle is enige tyd weer welkom.

Autumn Lane
Wynanda F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynanda F

As jy nie skrikkerig is vir honde nie is hierdie die ideale plek, die eienaars loop die ekstra myl vir jou!

Pragtige plek, met oulike eienaars. Die hek geriewe kan bietjie aangepas word maar overall baie nice!

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Autumn Lane
Tobias E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias E

Ons het verskriklik lekker gebly. Die area om Autumn Lane is ongelooflik mooi en ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Autumn Lane is 'n uitstekende plek om te bly as jy Paarl toe gaan vir rondry en sightseeing. Dit is 'n lekker plek om te gaan rus in vrede na 'n lang dag se wynproe.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Tobias, dit was so lekker om julle hier te he.

Autumn Lane
Leeann M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann M

A lovely place with beautiful views.

A great location to stay at.

Autumn Lane se terugvoer

Thank you for the kind words - hoping to welcome you again soon.

Autumn Lane
Dany K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dany K

It was nice.

It was nice to stay there.

Carlene N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlene N

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Hulle was so behulpsaam. Ons vlug was laat en nogsteeds het hul gewag en ons het eers half 12 die aand ingeboek. Dieselfde toe ons terug vlieg. Ons moes Sondagoggend 4 uur uitboek. Baie vriendelik.

Richard C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard C

Super friendly host.

The room only has two doors and no windows and did not want to leave these open at night so a bit stuffy. Thought ordinary tea and not only Rooibos could have been provided. Battled changing channels on Tv and maybe instructions should have been left for this. All in all a great stay!

Johann B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Lieflike, netjiese, gemaklike plekkie in 'n baie mooi area.

Die plekkie het alles wat mens nodig het. Netjies en gemaklik met 'n lekker groot badkamer. Geleë op 'n baie mooi plaas. Sal definitief aanbeveel.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Johann. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Autumn Lane
Dewald W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W

Idealic.

Had a lovely stay, great location beautiful views and a wonderful time. Thank you definitely recommend would come back again for sure.

Autumn Lane se terugvoer

Thanks for the feedback hope to see you again in future.

Autumn Lane
Etienne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Baie nice en rustige plekkie.

Dit is 'n baie nice plekkie. Lekker rustig.

Mariana W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana W

Ek het my kuier daar geniet.

As 'n mens alleen is, is dit wel over-prized, maar ek kan dit nog steeds aanbeveel!

Nerissa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nerissa S

Calm and cozy.

The room was lovely. However I would have appreciated a proper kitchen.

Andrea A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea A

Location suited us, accommodation left a bit to be desired, several maintenance issues would improve the overall facility.

TV not connected? Shower cubicle with mould in the silicone. In general a shabby appeal. Previous guests' rubbish in bins. Photographs were more appealing than the actual room.

Autumn Lane se terugvoer

Hello Andrea. We’re very sorry to hear you didn’t have a good stay. Apologies, we were out of town (as per my communication).
However, you did not contact me or the two ladies on call with any queries or issues. These could have been rectified. Your only question was regarding the wi-fi, for which the password was on the dresser. Thank you for the feedback, we will address accordingly.

Autumn Lane
Cheryl-lynn L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl-lynn L

Eienaars is baie vriendelik en so ook hul honde kinders. Die plaas is verskriklik mooi en die huis ook.

Baie mooi plaas en vriendelike eienaars.

Nina V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Cosy, beautiful and very accommodating.

The best customer service! They really go to the ends of the earth to make sure you are comfortable. Great value for money!

Iska R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iska R

Amazing!

Lieflike plek! Huis is 'n massiewe plaashuis wat letterlik alles het wat mens nodig het! Sal graag weer kom kuier!

Lezanne J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne J

Dit was rusting en lekker ontspannend.

Die atmosfeer en vriendelikheid was tops.

Tania V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Huislike atmosfeer met hope spasie.

Was 'n voorreg om in so 'n mooi huis tuis te gaan. Het dadelik tuis gevoel. En die ruim vertrekke en pragtige stoep met sy groot tafel was die kersie op die koek.

Cathleen H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Comfortable, quiet and relaxing.

The room was great value for money, comfortable and warm which is needed during the winter months. The hosts were eager to assist when needed and very flexible as to check-in and check-out times. I felt safe and able to come and go as I please. A very happy guest!

Sone G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sone G

Teleurgesteld

Netheid - glad nie. Een dag nie skoongemaak nie toe ons die aand terugkom, asook geen vars water nie, want daar is net damwater. Het ons kuier daar kortgeknip. Sal nie weer gaan nie.

Marlize T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Heerlik!

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die plekkie was netjies, veilig en het als wat ons nodg gehad het.

Maria A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

Ons was verbaas oor die huis. So groot en alles was aanwesig. Net moeilik om die ligknoppies te vind.

Ons sal seker terugkom en ook die ontvangs was baie vriendelik.

Nicoleen P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleen P

Heerlik ontspannend.

Ons het heerlik gebly. Dit was afgesonderd, rustig en met alles wat mens nodig het tot jou beskikking. Dit was skoon en netjies. Mari-Lois is 'n warm spontane persoon en het altyd tyd vir jou en probeer na die beste van haar vermoë om jou welkom te laat voel. Dankie Autumn Lane.

Hennie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Uitstekende netheid, fantastiese rustigheid en puik gastepaar.

Lois-Mari en Willem is 'n puik gastepaar. Die eenheid is uiters netjies, skoon en goed toegerus, en sentraal geleë. Die rustigheid is net wat ons nodig gehad het.

Diana T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana T

Situated on a farm - far away from hustle and bustle - very tranquil.

My hubby and I spent a night here. Restored us totally. Very clean and owners went out of their way to ensure we were well taken care of.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Geleë op 'n plaas - ver weg van die stadsgewoel - baie rustig.

Ek en my man het 'n nag hier deurgebring. Ons het volkome gerus. Baie skoon en eienaars het uit hul pad gegaan om te sorg dat ons goed versorg word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Autumn Lane se terugvoer

Thanks so much for the great review, Diana! We’d love to have you come visit again, you are awesome! :)

Autumn Lane
Marita S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet, laat ingekom, en weer vroeg gery. Dis mooi en skoon.

Autumn Lane se terugvoer

Baie dankie Marita, ons hoop julle kom sommer gou weer kuier!

Autumn Lane
Jeanette F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette F

Vriendelike mense en baie privaat!

Was heerlik en Lois-Mari was 'n absolute wonderlike gasvrou!

Autumn Lane se terugvoer

Baie dankie, Jeanette. Julle was sulke lekker, vriendelike gaste wat enige tyd weer welkom is!

Autumn Lane
Etresia L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia L

Dit was rustig en privaat ─ 'n absolute droomvakansie.

Die Damhuis is absoluut pragtig, baie privaat, die stoep kyk uit oor die dam en berge, en het alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars is ongelooflik behulpsaam en dit was 'n voorreg om daar te kon vakansie hou.

Bets J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets J

Fantasties.

Het heerlik gebly. Skoon. Sal enige tyd aanbeveel.

Faan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan K

Gerieflik en netjies.

Heerlike plaasatmosfeer. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Kamer baie skoon en netjies. Pragtige linne en meubels. Diere (honde) wat kom inloer bied huislike atmosfeer. Naby die winkels en eetplekke.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir die pragtige terugvoer, Faan! Julle was model-gaste en ‘n absolute plesier om hier te he :)

Autumn Lane
Lou C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou C

Baie lekker.

Baie netjies, goed geleë en baie veilig. Baie vriendelike mense.

Serieta S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serieta S

Pragtige, rustige omgewing en uitsonderlike diens.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Het verblyf baie geniet.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Serieta, wat ‘n absolute plesier om julle te ontmoet het! Julle is sulke lekker mense! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Autumn Lane
Janet H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet H

Pragtige klein stukkie wêreld.

So baie dankie Lois-Mari en Willie. Ons het so lekker in die damhuis gebly. Pragtige plekkie. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal beslis weer by julle kom bly met ons volgende vakansie. Die plekkie is perfek, die mooiste mooi berg uitsig. 10 min van die Paarl mall af. Regtig n besonderse nice plekkie.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, Janet! Ons is vreeslik bly dat julle lekker by ons gekuier het, en sien baie uit daarna dat julle weer kom!

Autumn Lane
Trevor R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor R

Heerlik daar gebly en sal beslis weer.

Ons het baie lekker daar gebly. Die kamer het 'n outydse sjarme. Daar was koffie/tee en beskuit in die kamer, maar as gevolg van die beurtkrag kon ons nie koffie maak nie! Die badkamer was ruim met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n klein yskassie met koue water in, wat ons baie waardeer het, want dit was baie warm die middag wat ons daar aangekom het. Die gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Mc L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc L

Ons het 'n baie aangename verblyf ervaar.

Wille en Lois-Mari het ons vriendelik verwelkom. Het selfs moeite gedoen om die plekkie meer spesiaal voor te berei as waarvoor gevra is. Baie dankie! Goeie kommunikasie vooraf en gedurende die verblyf. Rustige en veilige omgewing met pragtige dam en berg uitsig. Sal beslis weer hul besoek.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie MC, was vreeslik lekker om julle te ontmoet. Sien baie uit na jul volgende kuier.

Autumn Lane
Ds Wynand L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ds Wynand L

Lekker plaasatmosfeer, net buite die dorp.

Baie dankie Willie en Lois-Mari. Dit was aangenaam om daar tuis te gaan. Lekker om sommer net weer plaaslewe en bedrywigheid te hoor net buite die dorp.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Wynand, dit was so lekker om julle hier te hê. Julle was wonderlike gaste.

Autumn Lane
Thea S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Friendly hosts and easy access.

Friendly people on a working farm. It was conveniently situated with easy communication.

Danie T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Rustig.

Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Joanie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie P

Lekker.

Gelukkig met verblyf, vriendelike eienaars. Baie mooi geleë!

Petro G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro G

Die eenheid was werklik 'n plesier.

Die verblyf was wonderlik en die eienaars was fantasties en gasvry.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Petro, so lekker gewees om jou te ontmoet en vreeslik bly jy’s veilig tuis.

Autumn Lane
Joane P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane P

Dit was rustig met 'n pragtige uitsig elke oggend.

Dit was 'n vreeslike lekker vakansiehuis. Wat ek waardeer het is dat die eienaars ons nie "gepla" het nie. Daar is duidelike reëls van wat jy doen en nie doen nie en ek hou baie daarvan. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Dit is besonders mooi, netjies en die damhuis waar ons gebly het is goed toegerus.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Joané.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Autumn Lane
Danie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Mooi, netjies en skoon.

Pragtige omgewing. Houthuis by die dam is baie netjies, gerieflik ingerig en die uitsig van die stoepie af verstommend.

Leon J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon J

Heerlik rustig in 'n mooi area.

Perfek geleë tussen Wellington en die Paarl. Baie vriendelike ontvangs en opvolg van die eienaars. Skoon en ruim kamers.

Leylani C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leylani C

Had a awesome stay at Autumn lane.

The place was quiet and very clean had a peaceful rest, would go back for a longer stay. Thank you, Louis.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het baie lekker by Autumn Lane gebly.

Die plek was stil en baie skoon. Het 'n goeie rus gehad, sal teruggaan vir 'n langer besoek. Dankie, Louis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Autumn Lane se terugvoer

What a pleasure it was to host you!

Autumn Lane
Darius Z - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darius Z

Baie mooi!

Baie lekker gebly. En was baie netjies.

Robyn O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robyn O

Beautifully situated with very helpful managers.

I will stay here again. We stayed in the Damhuis which has the most stunning views of Paarl and views of the Cheetah Experience next door. We did see a few.

Linda R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R

Wonderful stay at Autumn Lane.

I had a wonderful stay at Autumn Lane. Not my first visit and won't be my last. Wonderful, peaceful surroundings. Very spoilt with the lovely, homemade rusks waiting on your arrival. Accommodation is very neat and spotlessly clean. Staff are always willing to assist with any requests. Not far from town on the N1. Perfect place for a few nice, quiet days.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf by Autumn Lane.

Ek het 'n heerlike tyd by Autumn Lane gehad. Nie my eerste besoek nie en ook nie my laaste nie. Wonderlik, rustige omgewing. Baie bederf met lieflike tuisgemaakte beskuit wat vir my met my aankoms gewag het. Verblyf is netjies en silwerskoon. Personeel is altyd bereid om te help met enige versoeke. Nie vêr van die dorp of N1 af nie. Ideaal vir 'n paar rustige dae.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Autumn Lane se terugvoer

Thank you for your kind words, Linda - what a pleasure hosting you!

Autumn Lane
Nadine B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine B

Lekker rustig, mooi uitsig en gasvryheid.

Baie lekker plekkie om tuis te wees vir vakansie, maar die hek se remote vat net te lank om die twee hekke oop te maak. Kan 'n probleem raak indien jy laat gekuier het iewers en kom terug.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Zanfrick W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanfrick W

Beautiful place, friendly hosts.

Perfectly happy with autum lane would recommend it to anybody, the place is situated at a beautiful location with friendly hosts.

Mark P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Excellent stay!

Myself and my partner had a wonderful stay at Autumn Lane. The room was beautiful, clean and luxurious. The surrounds are lovely as well, perfect for anyone wanting to escape the buzz of town. Our hostess, Simonie, was very friendly and helpful from the beginning of the stay to the end. Excellent communication, excellent value for money, and would definitely recommend to anyone!

Theresa D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Wel te ruste.

Baie vriendelike eienaar wat uit haar pad gegaan het om ons tuis te laat voel.

Ronelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D

Dit was regtig rustig en kalm.

Autumn Lane is perfek geleë, weg van die geraas van die dorp. Goeie plekkie vir net 'n vinnige wegbreek. Die perseel is so netjies versorg, die kamers is netjies en mooi groot en die eienaars so vriendelik.

Charlene L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Vriendelik, georganiseerd en puik.

Vriendelik en georganiseerd van die begin af. Tegemoetkomend oor aankomstye.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Was ’n plesier om julle hier te kon he.

Autumn Lane
Karien G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Dit was 'n pragtige plekkie met lekker privaatheid.

Autumn Lane is 'n intieme, private klein plekkie met die mooiste uitsig. Ons verblyf was lekker rustig!

Nic G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G

Veilige verblyf op 'n pragtige plaas.

Rustige omgewing, sentraal geleë. Netjiese geriewe met alles wat nodig is vir veilige verblyf in 'n pragtige omgewing. Was net moeilik om te kry omdat aanwysings nie baie duidelik was nie. Vriendelike ontvangs.

Autumn Lane se terugvoer

Hello Nic
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Indien moontlik sal ek dit vreeslik waardeer as jy aanbevelings rakende die aanwysings vir my kan WhatsApp sodat ons die beste moontlik aan ons klante kan bied.
Weereens dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Autumn Lane
Narda P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narda P

Baie lekker rustig!

Baie mooi omgewing, berge! Heerlik rustig!

Autumn Lane se terugvoer

Ons is baie bly dat julle lekker gerus het, Narda.

Autumn Lane
Tanya W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya W

Vriendelike diens en goeie gasvryheid.

Ligging fantasties, diens was uitstekend en vriendelike staff. Alles gehad wat ons gesoek het. Sou langer wou bly.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Tanya, julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

Autumn Lane
Minhet L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minhet L

It was a lovely stay.

The hosts were exceptional, the room was clean and secure. Not a worry in the world.

Ane F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane F

Baie oulike plek.

Baie oulike plek met baie vriendelike mense.

Martli D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martli D

Verblyf met 'n regte plaas-gevoel, naby genoeg om in te ry Paarl toe vir 'n lekker aandete, skoon, netjies met gasvrye bestuur.

Ons het lekker gebly in 'n gedeelte van 'n ou plaashuis wat omskep is in 'n gastekamer. Die kamer was mooi ingerig en die verwarmer het gesorg vir 'n snoesige naweek in die koue. Ons was verder bederf met lekker beskuit en goeie koffie. Perfekte verblyf vir 'n naweek wanneer jy 'n troue bywoon of die omgewing wil verken. Lois-Mari en Willie was gasvry en altyd bereikbaar.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer.
Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

Autumn Lane
Hendrik H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik H

Rustige en pragtige omgewing.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die verblyf is smaakvol en die regte plek om te ontspan en die omgewing te gaan verken.

Nhlonipho T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlonipho T

The hosts were more than welcoming, they checked on us way before checking and were very helpful with information when we asked!

See stars.

Bennie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Rustigheid die vir siel gevind.

Dit was regtig rustig weg vanaf die stad se gejaag. Goeie diens ontvang, kan eerlik waar nie kla nie. Al wat bietjie gepla het, wat nie eienaars se skuld is nie, was die bye kaste wat daar rond gestaan het, omrede ek dodelik allergies is vir bysteek en dit die kamer vol was met aankoms. Sal net aanbeveel dat die kaste dalk nie so naby die huis is nie. Verder was dit nie klank dig nie, kon mense in hoofhuis tot laat hoor beweeg en praat, maar was nie so erg nie, kon erger wees. Dankie vir die verblyf, sal dit beslis in gedagte hou as weer net wil wegbreek.

Danie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Groot plaashuis met ruim leefareas.

Die huis was baie mooi skoon en netjies, die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons 9 uur die oggend ingelaat om ons karre daar te los en kos in die yskas te pak. Ons het heerlik gekuier - daar was klomp hout om 'n lekker vuur te maak, en ons sal dit almal aanbeveel!

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Carin, julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

Autumn Lane
Tandi C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tandi C

Pleasant stay at Autumn Lane.

We had a very pleasant stay at Autumn Lane. The owners were very helpful and great at communication. They even put out an extra mattress for my son which was a last minute extra.The place was nicely decorated and had all we needed for an overnight stay.

Autumn Lane se terugvoer

Thank you for the lovely feedback, Tandi. You are welcome again anytime.

Autumn Lane
Magda K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K

Aangename verblyf in die Damhuis, netjies, skoon en goed toegeruste eenheid.

Sien sterre.

Leander M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leander M

Baie lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Het in die huis gebly wat baie ruim is en alles het wat nodig is. En dan ook in die kamers wat ook goed toegerus is.

Autumn Lane se terugvoer

Dankie Leander, ons hoop om julle gou weer te sien.

Autumn Lane
Lezana E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezana E

Oud, groot.

Was waarde vir geld, goed geleë, baie lekker gekuier.

Desire D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desire D

Aangename oorstop.

Was lekker om daar oor te slaap op pad terug Johannesburg toe. Dink daar is 'n bietjie werk wat aan die plek gedoen moet word, veral die badkamer, maar andersins was dit aangenaam.

Tanya G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya G

Gevoel soos eie privaat huis.

Ons het ons verblyf by Autumn Lane vreeslik geniet .

Jason J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jason J

Comfortable.

Comfy room and beautiful grounds

Willie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Willie D

Was gangbaar.

Nie goed georganiseerd. Ons eenheid het nie potte, panne en kosmaak- en opwasgeriewe gehad nie. Sekuriteit: voordeur sluit nie goed nie. Nie alarm vir eenheid om te aktiveer nie. Lugversorger in kamer het net net koud gemaak en raas. Geen TV alhoewel dit dalk so geadverteer was.

Autumn Lane se terugvoer

Goeie dag, Willie en Christine

As julle na die foto's van die kamer wat julle bespreek het gaan kyk, sowel as die beskrywing (Cosy Double) sal julle sien dat dit as semi-self-catering geadverteer word. Jy kan duidelik op die foto's sien dat daar geen stoof is vir kosmaak nie.

Tog het ons uit ons pad gegaan en van die hoofhuis se potte en panne gegee en 'n tweeplaatstofie vir julle gereel, sowel as julle toegelaat om ons braai-area te gebruik, wat ook nie saam met die kamer geadverteer word nie.

Ons het ook aan julle genoem dat die bediende inkom en sy julle skottelgoed sal was, wat beteken dat julle nie opwasgeriewe benodig het nie.

Weereens, soos aan julle die naweek van julle verblyf genoem, het julle die Cosy Double bespreek, wat nie met 'n TV geadverteer word nie.

Die alarm sit in die hoofhuis en is elke aand aangeskakel sowel as die beams reg rondom die huis geaktiveer. Die voordeur het 'n sleutel en 'n hakie bo waar dit inskuif, maar as sal weer na die veiligheid daarvan kyk.

Dit is 'n ouer model lugverkoeler, en as dit julle gepla het dat hy bietjie dreun, is ons jammer, maar hy het bietjie dag terug 'n volledige diens ondergaan en maak definitef koud. Julle moes net gevra het hoe om hom behoorlik te stel, ek weet die ouer modelle is maar ingewikkeld.

Ons is vreeslik jammer dat julle nie jul tyd by ons geniet het nie. Dit het dan so lekker gelyk op die stoep waar julle sit en wyn drink het? En waarom aan ons 'n boodskap stuur dat julle nou gelukkig is en niks aan ons noem na ons vir meer as 'n uur met julle gesels het die Sondagaand nie?

Ons hoop werklik dat die volgende plekkie waar julle bly aan al julle behoeftes sal voldoen, maar maak asb. net in die vervolg dalk dubbeld seker watter eenheid julle bespreek om goedjies soos die te verhoed.

Lekker verder toer, en veilig reis.

Vriendelike groete,
Autumn Lane Bestuur

Autumn Lane
Theoretia D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theoretia D

I thoroughly enjoyed my stay!

I have really enjoyed my stay! Lois Marie has welcomed us with a warm heart. We would recommend anybody to go stay over at Autumn Lane. Thank You!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik gebly!

Dit was werklik lekker! Lois Marie het ons met 'n warm hart verwelkom. Ons sal enigiemand aanraai om in Autumn Lane te bly. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Autumn Lane se terugvoer

Thank you for the kind words. What a pleasure it was hosting you guys. We hope to welcome you back soon!

Autumn Lane
Alida L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Rustige netjiese verblyf, baie veilig gevoel.

Baie netjiese plekkie wat aan ons vereiste voldoen het. Lekker geslaap en gerus, eienaars is wonderlik!

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonstraalstraat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwYjExYTA5LTJjZjUtNDZhYy1iOWUwLTc1MmMxZjFlNDA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 Sonstraal Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726597244609 19.021826684475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang