Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Autumn Lane

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jaques C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gerieflik maklik in die hart van die Paarl. Ongelooflik, skoon en wel geleë in die Paarl. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Ons het heerlik gekuier by Autumn Lane. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy sou nodig kry. Die gasvrou was baie gaaf, en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die eenheid is lekker ruim en mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Dankie vir jou mooi woorde, Irma - ons sien uit om julle weer by ons te hê - hopelik teen dan is die swembad al warm gemaak

Janet E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlik! Die plekkie is pragtig en voel huislik. Ons sal beslis weer daar aan bly in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Awh, dankie Janet, dit was so lekker met julle hier! So bly julle het die plaas geniet. Ons hoop regtig ons sien julle sommer gou weer

Marli T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie dankie - ons het heerlik gebly! Baie dankie - ons het heerlik gebly! Dankie vir die paasfees geskenkies, was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Dankie Marli, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons op die plaas.

Carol G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Idyllic location. Beautiful accommodation equipped with everything we needed and they are load shedding friendly. Complimentary wine on arrival as well as rusks, percolated coffee, 5L water etc. The location was perfect for us as it was close to Ashanti where we attended a wedding on the Saturday. Autumn Lane is situated in peaceful surroundings, next to Ashia Cheetah Centre. The hosts were helpful and accommodating. Their friendly dogs came to visit and also walked with us around the farm. Thanks to their suggestion, we tried Brookdale Bistro on the Friday night and were blown away by their wine and delicious food. We thoroughly enjoyed our weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Thank you for the lovely review, Carol - you were amazing guests and we can't wait to welcome you back!

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A little piece of paradise in Paarl. Porto Blanc was stunning. Very cosy and well-equipped with everything that we needed. It provided for a very relaxing getaway and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Awh Louise - you were lovely guests We can't wait to welcome you back.

Zerelda W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Extremely hospitable. Our stay was very comfortable and relaxing, and the hosts were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Dankie Zerelda! Julle gesin is pragtig en is enige tyd weer welkom op die plaas! Alle sterkte en voorspoed daar in Franschhoek.

Anchen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Autumn Lane is die rustigheid homself, die perfekte wegbreek. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die verblyf is nog mooier in persoon. Lois-Mari het haarself oortref as gasvrou. Ons sien uit om weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Dankie vir die mooi woorde, Anchen - dit was so lekker om julle hier te hê en ons sien baie uit om jul weer hier te huisves.

Dalene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Paarl was heerlik om in te kuier. Ons was nie tevrede nie. Kort vernuwing en is nie gemaklik uitgelei nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Hello Dalene. Ons is so jammer om dit te hoor. Jy het nie vir enige iets gevra of genoem toe julle hier was nie. Julle wou nie eers he die dametjies moes skoonmaak terwyl julle daar was nie. Die helfte van die woonstel is nuut aangebou ‘n jaar terug en die uitleg daarvan is deur ‘n interior designer beplan. Ek is jammer dit was nie vir julle nie.

Allodene J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie rustig. Pragtige omgewing en droom uitsig. Die kuier was baie heerlik. Eienaars is baie behulpsaam en baie vriendelik. Die plaasomgewing is net wat 'n mens nodig het om die "batteries" te laai. Sal enige tyd weer van hierdie verblyf gebruik maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lois-Mari
Autumn Lane
Dankie Allodene, julle was sulke lekker gaste, en julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lois-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonstraalstraat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwYjExYTA5LTJjZjUtNDZhYy1iOWUwLTc1MmMxZjFlNDA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 Sonstraal Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726597244609 19.021826684475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang