Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avani Lodge - Oyster

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekloof Plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avani Lodge - Oyster is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat sowat 15 km vanaf Botrivier. Dit is tussen ander eenhede en word deur berge en fynbos omring.

Dié eko-vriendelike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n binnebraai-area.

Verder is daar ook 'n houtvuurwarmbad wat na die houtdek met sitplek lei. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Daar is 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 118

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paardekloof Plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekloof Plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae90f2f23fcdc755a4fc4179e45bcdabdd04288ac9f22a225ab3b34113b75dbee5ee6c0ac2a2a1e2694216f1245eabbeac5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2) Paardekloof Farm Avani Nature Reserve 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2798739 19.2356908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang