Avani Lodge - Pine Ring
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekloof Plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avani Lodge - Pine Ring is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat sowat 15 km vanaf Botrivier. Dit is tussen ander eenhede en word deur berge en fynbos omring.
Dié eko-vriendelike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Groter, volledig toegeruste kombuis met 'n ingeboude braai is ook beskikbaar en lei na 'n eetarea met 'n binnebraai-area en 'n rusbank.
Verder is daar ook 'n houtvuurwarmbad wat na die houtdek met sitplek lei. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Daar is 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 118
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Paardekloof Plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hemel-en-Aarde Vallei Hermanus Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekloof Plaas, Avani Natuurreservaat, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang