Avani Lodge - Parrastoel
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 116
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja V - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige view. Lekker hot tub. En binne braai.
Tristan P - Mei 2024
Algehele gradering
I would visit over and over again, calm and quiet, perfect for a breather.
Lees meerPetra E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kon lekker ontspan, asem skep en tyd saam spandeer.
Ryan V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Kamila J - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely, comfortable stay. Not very warm inside, despite fire going and hot tub.
Lees meerSteven B - Mei 2024
Algehele gradering
Great rustic stay.
Robbie W - Apr 2024
Algehele gradering
Pure bliss.
Youlanda M - Apr 2024
Algehele gradering
Worth the money and would do it again.
David B - Feb 2024
Algehele gradering
Magical and relaxing.
N R - Aug 2024
Algehele gradering
Very nice.
Samantha R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige, stil en ontspanne wegbreek.
Lees meerSharwaan C - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en mooi natuur.
Jenine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Just what you need for some time out!
Dene J - Jan 2024
Algehele gradering
Ons kon so lekker rus in die stilte en lekker in die warmbad le.
Darryl S - Mei 2024
Algehele gradering
Rustic and off the grid!
Anneke D - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n aangename naweek, maar die huisie kort redelik baie aandag.
Morne O - Jan 2024
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Lees meerRheino V - Jul 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerRoald A - Jun 2024
Algehele gradering
Sabastian and hottub the highlight lekker maar nie die geld werd nie jammer.
Lees meerCharlene Cloete C - Okt 2023
Algehele gradering
Delicious.
Lhani B - Sep 2023
Algehele gradering
Onverwagte avontuur.
Lees meerAvani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Lhani
Baie dankie vir heerlike terugvoer! Julle was ook sulke mooi "Troopers"
Ons sien daarna uit om julle weer op Avani te verwelkom!
Alles wat mooi is
Liza namens Ewald en Coreen.
Marzelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige wegbreek in die natuur.
Lees meerFrances S - Sep 2023
Algehele gradering
Hemels.
Gregory O - Mei 2023
Algehele gradering
It was amazing. Very hidden away but the place itself was beautiful.
Marinel E - Apr 2023
Algehele gradering
Vreedsaam, ontspannend, mooi.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Marinel
Nogmaals geluk met julle herdenking. Mag daar nog vele wees.
Ons geniet julle besoeke aan Avani en hoop om julle binnekort weer te sien.
Samantha D - Feb 2023
Algehele gradering
A lovely break from the hustle and bustle.
Linda R - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic experience!
Piet T - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf. Die "hot tub" is 'n wenner.
Roy C - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker stil.
Retha J - Mei 2023
Algehele gradering
Natuur, rustig, prentjie mooi.
Lungiswa M - Sep 2023
Algehele gradering
We enjoyed our time away from the busy world.
Lynn R - Okt 2023
Algehele gradering
Cabin in the woods.
Lees meerSonya F - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and complete rest.
Michael J - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent in the rainy weather.
Monika B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustic, onromantiese wegbreek.
Lees meerMarius D - Des 2023
Algehele gradering
Die eienaar het na ure daar aangekom en homself voorgestel.
Lees meerLourie D - Des 2023
Algehele gradering
Baie terleurgesteld en glad nie waarde vir geld nie.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Benjamin V - Des 2022
Algehele gradering
Great place!
Sonja F - Nov 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend! In die natuur. 'n Mens kan gaan stap,draf of ry na nabye wynplase in die area.
Octavia A - Okt 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Thank you Octavia. We loved having you at Avani. We take note of your good feedback. Thank you.
Veandre A - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige en ontspannende, romantiese wegbreek.
Jacques K - Aug 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Jacques. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Zandria M - Jul 2022
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Zandria. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Karin A - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful, relaxing, friendly, tranquil.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Thank you Karin,
We loved having you at Avani!
Sebastian is looking out for your return and so are we.
Adél A - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful as always.
Emily V - Jun 2022
Algehele gradering
Ons lekkerste wegbreek nog ooit.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Baie dankie Emily. Mooi woorde en lekker om te hoor. Ons hoop om julle weer op Avani te verwelkom. Sebastian wag.
Fiona V - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Fiona. Dit was lekker om julle op Avani te he. Ons hoop om julle terug te verwelkom.
Karin A - Mei 2022
Algehele gradering
Hidden gem.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Karin
Ons is bly dat julle dit so geniet het.
Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom by Avani.
Kristin A - Jan 2022
Algehele gradering
The perfect way to start the new year away from all the distractions.
Andrea S - Apr 2022
Algehele gradering
Eenvoud en stilte in die natuur.
Lees meerCarike B - Apr 2022
Algehele gradering
Belewenis, amazing natuur, rustig.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie vir jou heerlike terugvoer Carike.
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom by Avani.
Juanita S - Apr 2022
Algehele gradering
Great stay!
Lees meerAvani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Thank you Juanita.
We loved having you at Avani.
Looking forward to your next visit.
Anieke D - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was die most amazing aand ever! Stilte.
Brenton B - Des 2022
Algehele gradering
An absolute delight.
Najuwa B - Nov 2022
Algehele gradering
Stunning place, beautiful view.
Lees meerElize K - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker rustig gekuier in die natuur.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Elize. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Jeanri S - Jul 2022
Algehele gradering
Romantiese rustic wegbreek.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Jeanri
Ons het dit geniet om julle op Avani te he.
Ons hoop om julle gou terug te verwelkom.
Adele W - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees, net baie warm en in die son terwyl ons buite was.
Cecille H - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was lieflik.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Cecille. Ons sien daarna uit om julle terug the verwelkom.
Arno B - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie vir gawe terugvoer Arno!
Ons het planne met die pad.
Ons hoop om julle weer op Avani te verwelkom.
Charl V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Charl.
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Nicki A - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a little bit of heaven, the area was amazing. Unfortunately major damp problems in the cottage we stayed in. Also, the security is quite bad, some of the doors and windows don't lock properly. Will definitely be back though.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Thank you Nicki.
We have addressed the damp problem and all is ready for another relaxing visit.
Anna-marie M - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflike bed.
Lindzay F - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely stay, very peaceful.
Felix S - Des 2022
Algehele gradering
Enduring wonderful accommodation.
Lees meerSue L - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful views and location. Place needs some serious tidying up. Out of control.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dear Sue,
We are sorry that you had a rare, uncomfortable experience. We have taken even more measures about the flies but as you can imagine, we cannot control nature 100%.
We scrub the hot tubs and refill them with fresh water before every new guest but cannot control when the wind comes up and blows nature into the pool.
Thank you for your feedback. We took note and action.
Petra D - Des 2022
Algehele gradering
Nie wat ek gedink het nie, alhoewel die natuur die moeite werd is.
Lees meerChad L - Des 2021
Algehele gradering
Best place to get away from the chaos.
Riana R - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf in die dennewoud.
Elarial P - Aug 2021
Algehele gradering
Refreshing, exciting, perfect.
Marinel E - Aug 2021
Algehele gradering
My kêrel het my gevra om te trou voor die vuurtjie by Avani Lodge.
Aidan L - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and secluded.
Candice L - Mei 2021
Algehele gradering
Best ever.
Alainna S - Apr 2021
Algehele gradering
Off the grid getaway.
Andrea V - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect getaway amongst the trees, loved it
Rionetta A - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Geen klagtes nie.
Willie K - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Willie
Ons sien julle graag weer!
George F - Jan 2021
Algehele gradering
Unbelievable.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Thank you so much George!
We definitely enjoy our pleased guests as much as you enjoy Avani.
We hope to see you back at Avani soon.
Francois T - Jan 2021
Algehele gradering
Absolutely incredible!
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Thank you very much, Francois.
It truly was a pleasure to have you as guests at Avani!
We would love to see you again soon.
All the best for 2021
Liza on behalf of Ewald
Nico V - Okt 2021
Algehele gradering
Privaat, romanties, naby aan die natuur.
Talmari M - Feb 2021
Algehele gradering
Genotvol, rustig.
Pearl-anne B - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely phenomenal.
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspannend, goeie ligging.
Natasha V - Aug 2021
Algehele gradering
Kos vir jou siel.
Rainier G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. So rustig en weg van die stad se gejaag.
Pierre S - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker konsep. Wonderlike uitsig.
Adél A - Jun 2021
Algehele gradering
The atmosphere was very relaxing!
Mandy V - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Mandy
Ons sien julle graag weer!
Izabell P - Mei 2021
Algehele gradering
Oulik, huisie net geen privaatheid nie. Glad nie beskud teen wind nie. Net 1 aand gebly ipv 2 aande.
Jose N - Jun 2021
Algehele gradering
Overrated.
Lees meerMartie K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie afgesonder, val nie in almal se smaak nie.
Malika M - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing stay. Highly recommend Avani.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dear Malika
We are so happy that you enjoyed your stay so thoroughly and are looking forward to welcoming you back to Avani.
Patrick C - Des 2020
Algehele gradering
Puik! Altyd lekker by oom Ewald. Sou aanbeveel vir enige iemand wat n perfekte wegbreek of selfs 'n klein vakansie.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Baie dankie vir jou lekker woorde!
Ons geniet dit om julle hier te he,
Mag die jaar Mooi uitdraai en ons julle weer sien.
Cornelius V - Des 2020
Algehele gradering
Ons kuier het al ons verwagtinge oortref danksy die ruimhartigheid van die gasheer.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Baie dankie Cornelius.
Dit was lekker om julle as gaste op Avani te he. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Liza namens Ewald
Michelle V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was die beste naweek in 'n baie lang ruk. Baie dankie vir oom Ewald en sy vrou, vreeslike nice mense!
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Liewe Michelle,
Ons is So bly julle het dit so geniet!
Ons sien daarna uit om julle weer te sien op Avani!
Mag 2021 'n skitterende jaar wees vir julle!
Jolene B - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Thank you for your lovely review, Jolene.
It was an absolute pleasure to have you as a guest!
We are looking forward to seeing you again.
Paulette T - Okt 2020
Algehele gradering
Beste wegbreek as jy wil vlug van die stad se lawaai na stilte, tussen niks en nêrens.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Baie dankie vir die heerlike woorde! Dit was 'n plesier om julle hier te he. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Eurica E - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely place!
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dear Eurica,
Thank you for your lovely review.
We loved having you as guests and is looking forward to welcoming you back to Avani!
Dedre B - Feb 2020
Algehele gradering
Mees amazing wegbreek.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Dedre,
Dankie vir jou heerlike resensie!
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom!
Justin F - Jan 2020
Algehele gradering
Peace and tranquillity at its finest
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dear Justin,
Thank you so much for your lovely review!
We loved having you as guests and is looking forward to welcoming you back soon!
Clair I - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful, peaceful get away.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dear Clair,
Thank you for your lovely review!
We loved having you as guests and are looking forward to welcoming you back!
Van Zyl W - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te he. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Lize D - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie Lize.
Ons hoop om julle weer op Avani te sien.
Alles wat mooi is vir 2021
Christo B - Okt 2020
Algehele gradering
As jy wil wegbreek van die gedruis van die stad, is dit 'n ideale plek!
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Baie dankie vir die heerlike woorde! Dit was 'n plesier om julle hier te he. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dankie vir die heerlike terugvoer!
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom op Avani!
Ben S - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties, baie rustig en wonderlike gasheer.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Ben,
Baie dankie vir jou heerlike woorde!
Ons het dit geniet om julle op Avani te he en sien daarna uit om julle terug te verwelkom!
Heinie B - Okt 2020
Algehele gradering
Rustigheid vir jou siel.
Lees meerAvani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Hello Heinie
Baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Die stoele en rooster is vervang.
Ons hoop om julle weer op Avani te verwelkom.
Alles wat mooi is vir 2021.
Liza namens Ewald.
Martin M - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige klein huisie, met meer as wat ons nodig gehad het binne en in die omtrek.
Lees meerAvani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde!
Dit was heerlik om julle as gaste te he.
Ons sien daarna uit om julle weer op Avani te verwelkom!
Michelle M - Sep 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerAvani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Michelle
Dankie vir die terugvoer. Ewald het baie probleme gehad met bobejane wat waterpype afruk, wat natuurlik sleg is vir die geisers wat dan droog loop en beskadig. Alles is nou weer in werkende orde.
Regtig jammer oor jou onaangename ervaring.
Ons skrop die hot tubs uit na elke gas, mens kan dit maar as 'n bad gebruik in 'n geval van nood - maar die gemaklike bad met die uitsig (indien warm water beskikbaar is) is wat mens wil he. Nogmaals jammer oor jou ervaring. Dit is hoogs uitsonderlik.
Bly asseblief vrolik en gesond.
Liza namens Ewald
Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Awesome ligging, verblyf, uitsig en wyn!
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jou terugvoer!
Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Melissa S - Des 2019
Algehele gradering
Magical kothuis tussen die fynbos.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Melissa,
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Dit was heerlik om julle op Avani te he en ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Aneka D - Okt 2019
Algehele gradering
Vreedsaam.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Aneka
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer!
Victoria R - Okt 2019
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Avani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Dear Victoria,
Apologies about the fridge! Overeager : ) We will fix that!
We hope to welcome you back soon.
Peter N - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en stil - goeie ligging met asemrowende uitsig.
Lees meerAvani Lodge - Parrastoel se terugvoer
Beste Peter.
Dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag gee aan die probleem kolle.
Ewald is reeds besig om 'n afskorting te bou wat die stort meer privaat sal maak.
Alles wat mooi is!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die Swartrivierpad, Paardekloof Plaas, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang