Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Vredehof 1

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Ricoleth L
1 nag
5.0
Jul 2024

Huis weg van huis. Genoeg spasie. Heerlik gebly. Omgewing goed. Sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Hi Ricoleth, ons is bly julle het die kuier in Stellies geniet, ons sien uit om julle weer by enige van ons plekkies te verwelkom. Baie groete van ons span.

Susan S
1 nag
5.0
Jul 2023

Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Belangrik vir ouers - skoon en veilige parkering. Belangrik vir kinders - wifi. Bogenoemde was meer as voldoende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Hi Susan, baie dankie vir jou mooi resensie, ons het geniet om julle in Stellenbosch te verwelkom sien sommer baie uit om julle gou weer by enige een van ons Avemore te verwelkom dankie dat julle mooi na ons plek gekyk het.

Isobel W
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie lekker gebly, was naby die ander kinders in Welgevonden. Daar is net 2 eetkamerstoele wat stukkend is, verder was alles reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het lekker gekuier ek stuur dadelik iemand vandag om die stoele reg te maak. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete van die Avemore span

Debbie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Great stay thanks. Very comfortable and great communication on arrival and departure, and very welcomed aircon. Well fitted with all the equipment one needs. Just need to fix the sensor on the entrance gate as it closes and opens so fast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Thank you so much for the review, Debbie. We look forward to welcoming you back. We see you gave the security a 4, we do have electrical fencing around the property, an electrical gate, as well as exterior lights during load shedding and security gates at the doors. We don't think we can do more, and have been blessed not to have any incidents at Vredehof. We're very happy you had a good stay. All the best from our team.

Lu S
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

A stunning luxury apartment in the heart of Stellenbosch. We had a lovely stay at Avemore Vredehof 1. Jenna and Elana were gracious hosts. We look forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Thank you so much for the kind review Luanne, we loved hosting you. Vredehof is such a nice apartment close to all the great restaurants and galleries, with its own little secure garden and parking behind electrical gates for more than one car our guest love to stay. We can't wait to welcome you back. All the best from the Avemore team.

Barbara M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Heerlike, ruim akkommodasie met goeie ligging, binne loopafstand van middedorp en skole. Heerlike kuier in aantreklike, netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Dankie vir jou mooi resensie Barbara, dit was lekker om julle in Stellies te verwelkom. Hoop ons sien julle sommer baie gou weer by enige een van ons 14 sentraal eenhede. Mooi naweek vir julle.

Yulani E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker gebly, was ons tweede keer by julle, kom vir seker weer terug. Baie dankie. Dankie vir alles, so mooi, in plek en netjies en skoon. Lekker om so te kan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Hi Yulani, dankie vir jou mooi resensie, ons geniet dit baie om julle te verwelkom by Avemore, julle is altyd welkom. Indien Vredehof no 1 vol bespreek is dan help ons julle by een van ons ander plekkies. Baie groete van ons by Avemore

Liz M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Very comfortable furnishings. Walking distance to town. Nice decor with comfortable mattresses! Fully equipped kitchen. Close to Kwikspar, walking trails, and town central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Hi Liz, thank you for leaving us such a kind review and being a fantastic guest. We hope to welcome you back at any of our 13 apartments in Stellies on your next visit. All the best, the Avemore Team.

Etienne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Aangenaam en gemaklik. Die gemaklikheid van die inkom en uitgaan is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Dankie vir jou mooi boodskap. Ons het dit baie geniet om julle te verwelkom in Stellenbosch. Hoop ons sien julle sommer baie gou weer. Mooi middag. Baie groete van die Avemore span.

Cj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie goeie waarde en ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Vredehof 1
Baie dankie, CJ, dit was 'n groot plesier om julle weer by Avemore te verwelkom. Mooi week vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 128

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf16bd15aaabeaa5c651d62022d62375cc22b79e81ded763a4f5ca5695e3cb6681d3cfcba74ddefdfe0f03ff2139cdbe0a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942773 18.858576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang