Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Vredehof 1

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Vredehof 1 is 'n verwelkomende privaat tweeslaapkamer-, tweebadkamer-selfsorgwoonstel in 'n stil veilige ligging in die hartjie van Stellenbosch. Restaurante, museums, kunsgalerye en die internasionaal bekroonde Universiteit van Stellenbosch is net 5 minute se stap van die woonstel af, wat jou verblyf gerieflik maak.

Ons het 'n Victron-rugsteunstelsel vir beurtkrag sowel as 'n Daikin-lugversorger in die slaapkamers geïnstalleer. Die soliede houttafel bied plek vir 'n intieme aandete, en as jy lus is vir 'n braai, is jy baie welkom om die Weber in die tuin met 'n groot tuintafel te gebruik.

Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander het 'n dubbelbed. Die volledig toegeruste woonstel beskik oor lugversorging, satelliet-televisie, gratis internet, pragtige dekor en meubels van uitstekende gehalte. Komplimentêre kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus en beskik ook oor 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en wasser/droër. 'n Toesluitbare kluis, haardroër en elektriese komberse word voorsien. Gaste kan met hul Netflix-inligting op die TV aanmeld.

Die woonstel het 'n klein privaat omheinde tuinarea met braaigeriewe en 'n klein skuur vir staptoerusting of 'n fiets. Daar is gratis veilige parkeerplek vir 3 voertuie agter die elektriese hek en heining. As jy lus is vir 'n swem of piekniek, is jy baie welkom om ons Avemore Le Verger in die Devon-vallei te besoek.

Hierdie knus woonstel is ideaal vir ouers wat hul kinders by universiteit besoek, ouers wat sport kom kyk by die Paul Roos Gimnasium en Coetzenburg atletiekstadion wat 700 m van die woonstel af is of toeriste wat vir lang tye by 'n plek wil bly sonder veel geraas. Die woonstel is perfek geleë vir diegene wat graag die geskiedkundige dorpie Stellenbosch en al die nabygeleë besienswaardighede wil verken. Oop markte, sypaadjiekafees, Quick Spar & Deli, Lanzerac Day Spa, Asara Wynlandgoed en die Jonkershoek Natuurreservaat is almal naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is 28 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Avemore Vredehof 1
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Vredehof 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf16bd15aaabeaa5c651d62022d62375cc22b79e81ded763a4f5ca5695e3cb6681d3cfcba74ddefdfe0f03ff2139cdbe0a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 380 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942773 18.858576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang