Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Vredehof 1

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Vredehof 1 is privaat tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel met 2 badkamers in 'n stil, veilige area in die hartjie van Stellenbosch. restaurante, museums, kunsgalerye en die internasionaal bekende Stellenbosch Universiteit is net 5 minute se stap ver.

'n Victron-rugsteunstelsel vir beurtkrag en Daikin-lugversorging is in die slaapkamers geïnstalleer. Die soliede houttafel bied plek vir aandete en as gaste lus is vir braai, kan hulle die Weber in die tuin en die groot tuintafel gebruik.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ten volle toegeruste woonstel het lugversorging, satelliet-TV, gratis internet, pragtige dekor en uitstekende gehalte-meubels. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër in. 'n Kluis, haardroër en elektriese komberse word voorsien. Gaste moet hul eie besonderhede gebruik in te teken by Netflix op die TV.

Die woonstel het 'n klein, privaat, omheinde tuin met braaigeriewe en 'n klein hokkie vir voetslaan- of fietsry-toerusting. Daar is gratis parkeerplek vir 3 voertuie agter 'n elektriese heining en hek. Gaste kan ook Avemore Le Verger in die Devonvallei besoek as hulle wil swem of piekniek hou.

Die knus woonstel is perfek vir ouers wat hulle kinders by die universiteit besoek, ouers wat sport by Paul Roos Gimnasium en Coetzenburg-atletiekstadion kom kyk - dit is net 700 m van die woonstel af - of toeriste wat lank wil kuier. Die woonstel is perfek geleë vir besoekers wat die historiese dorp wil verken en al die nabygeleë besienswaardighede wil besoek. Markte, straatkafees, Quick Spar & Deli, Lanzerac Dagspa, Asara Wynlandgoed en die Jonkershoek Natuurreservaat is alles naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is 28 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Ricoleth L
5.0
Huis weg van huis. Genoeg spasie. Heerlik gebly. Omgewing goed. Sentraal.
Jul 2024
Susan S
5.0
Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Belangrik vir ouers - skoon en veilige parkering. Belangrik vir kinders - wifi. Bogenoemde was meer as voldoende!
Jul 2023
Isobel W
4.8
Baie lekker gebly, was naby die ander kinders in Welgevonden. Daar is net 2 eetkamerstoele wat stukkend is, verder was alles reg!
Apr 2023
Debbie M
Gesin met tieners
4.4
Great stay thanks. Very comfortable and great communication on arrival and departure, and very welcomed aircon. Well fitted with all th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Lu S
Saam met vriende
4.2
A stunning luxury apartment in the heart of Stellenbosch. We had a lovely stay at Avemore Vredehof 1. Jenna and Elana were gracious hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Vredehof 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf16bd15aaabeaa5c651d62022d62375cc22b79e81ded763a4f5ca5695e3cb6681d3cfcba74ddefdfe0f03ff2139cdbe0a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 380 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942773 18.858576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang