Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avoca River Cabins

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Roy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker. Ja, ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lieflike kuiertjie gewees. Baie mooi en netjiese plek. Pragtige plek. Baie lekker gekuier. My 1-jarige seuntjie het so lekker rondgehardloop op die pragtige grasperk. Sal dit beslis aanbeveel. Daar kort net air-conditioning in die kamers, dis verskriklik warm gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dit is 'n pragtige plek, baie netjies. Het lekker geswem. Dit was baie warm. Baie lekker gebly, alhoewel dit baie warm was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

5*. Beste uitsig. Rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristell H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome night. Beautiful location and views. Dinner was excellent. Would love to come back and do a self-catering break with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absoluut heerlik! Ons gesin van vier het ongelooflik lekker by Avoca gebly. Van vriendelike Albert wat ons ontvang het, tot die rustige plaasatmosfeer en netjiese huisie! Die swembad en speelplek vir die jonger een was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Avoca River Cabins
Hallo Vera! Dankie dat julle kom bly het. Ons is baie bly dat julle die omgewing sowel as die swembaddens kon geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier op die plaas te sien. Julle is 10/10 gaste. Voorspoed! Veilig reis. Vriendelike groete Avoca River Cabins Birchmmore Way Summerville Addo

Robyn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tranquil, beautiful, neat and clean. Avoca River Cabins is an absolute hidden gem. We loved our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Avoca River Cabins
Hello Robyn Thank you! We are glad to hear that you enjoyed the stay. It was great to meet you. Thank you for being such pleasant and friendly guests. Trust that the birthday surprise was a success! We excitedly look forward to seeing you next time. Safe travels. Kind regards Avoca River Cabins

Zenda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Asemrowende lang naweek in die natuur. Dit is baie mooi en rustig by Avoca.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Avoca River Cabins
Hallo Zenda. Dankie! Ons is bly om te hoor dat julle die omgewing en plaas so geniet het. Dit was goed om julle te ontmoet. Dankie vir julle vriendelikheid. Sien julle weer. Vriendelike groete Avoca River Cabins

Georgie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike gasheer, pragtige omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Avoca River Cabins
Good morning Georgie, Thank you for staying with us on our farm. It was our pleasure hosting you. We hope you visit again. Kind regards, Avoca River Cabins

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336 tussen Addo en Kirkwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtc6VrnNhCKVPSauh8VSebJCXULCLfS0JPkpW8n60fv7xAFdJx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 212 5 1 5 R336 between Addo and Kirkwood Summerville 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.480171556543 25.590236404023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang