Ayama Wine Farm - Manor House & Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Carignan
- B&B
- Grenache Blanc
- B&B
- Vermentino
- B&B
- Petite Sirah
- B&B
- Nero D'Avola
- B&B
- Artichoke Cottage
- Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt word daagliks tussen 08:30 en 10:00 bedien.
Neem asb. kennis dat Artichoke Cottage 'n selfsorgkothuis is en ontbyt is nie ingesluit nie.
Die plaaskombuis is daagliks oop van 10:00 tot 16:00.
Geen troeteldiere word in die herehuis toegelaat nie, maar in die kothuis wel.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie.
Slegs inwonende gaste word toegelaat om oor te slaap.
Parkeerplek vir voertuie word voorsien en is op eie risiko.
'n R500-fooi sal bygevoeg word vir verlore of gesteelde sleutels.
Die hoofhek sluit outomaties om 19:00.
Vermy asb. geraas na 22:00.
Gaste moet hulle daarvan weerhou om besoekers tussen 21:00 en 08:00 te hê.
Die eienaar/bestuur is nie aanspreeklik vir enige skade, diefstal of besering nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Paardeberg-weg, Windmeul, Paarl, 7630, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang