Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azalea B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Azalea B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adele S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Very affordable and perfectly located.

Linda is always gracious and friendly and willing to go out of her way to make your stay very comfortable.

Azalea B&B se terugvoer

Dankie, Adele.

Azalea B&B
Michael K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Dit het gevoel of ons tuiskom.

By ons aankoms is ons op die naam gegroet en na ons kamer geneem. Die gastehuis is aan ons gewys en die moets en moenies aan ons vertel. Ons het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Baie dankie Linda vir 'n heerlike uitslaap-ervaring.

Azalea B&B se terugvoer

Baie dankie, Maria
Dit is n groot plesier.

Azalea B&B
Cindi D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi D

Baie lekker verblyf en baie goeie dieste.

Ek het saam met my ma gereis na PE en gebruik gemaak van Azalea B&B. Die eienaars het ons met ope arms verwelkom en ons gewys na ons kamer. Elke kamer het n parkeer plek vir een kar agter 'n automatiese hek, waarvoor ons 'n remote gekry het terwyl ons daar gebly het. Die kamer was perfek met 'n waaier, klein yskas, spasie vir koffie en 'n ketel, 'n TV met DStv, ingeboude kaste (vir die wat langer bly), 'n badkamer met 'n stort, wasbak, en toilet. Ons was baie gemaklik in die kamer en het gebruik gemaak van hulle ontbytdienste, ons was nie teleurgesteld nie, elke oggend met 'n sap en 'n baie smaaklike ontbyt, gepas by hoe awesome hulle diesnte is. Hulle is baie vriendelike mense wat seker gemaak het dat ek en my ma baie gemaklik en lekker bly en lekkeslaap, ek sal weer van hulle B&B gebruik maak.

Azalea B&B se terugvoer

Baie dankie, Cindi. Ek waardeer dit.

Azalea B&B
Ntombesizwe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntombesizwe M

Very nice accommodation, Linda is very friendly.

Excellent place to relax, clean, and comfortable.

Karin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin H

Voldoende vir oornag, maar nie vir langer verblyf nie.

Plek was nie gediens voor ons aankoms nie - stukkende hangers op vloer in klerekas, geen toiletpapier, minimum koffie/tee. Ontbyt kon nie voorsien word nie a.g.v. waterprobleme. Bietjie beknop - klein vensters wat vars lugvloei belemmer. Foto's wys nie hoe klein die kamer is nie.

Azalea B&B se terugvoer

Dis hoe die lewe is, jy sal goeie terugvoer en nie goeie terugvoer kry, maar dit bring balans.

Azalea B&B
Adele S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Enjoyed stay. Wonderful hosts.

We only stayed 2 nights and the accommodation was very conveniently located. Linda and Thys were very attentive all the time.

Azalea B&B se terugvoer

Baie dankie, Adele.

Azalea B&B
Coreen L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen L

Pragtige kamers, skoon, netjies en gemaklik.

Vriendelike en behulpsame eienaars. Veilig. Dit het aan ons vereistes voldoen.

Azalea B&B se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Azalea B&B
Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Netjies en gerieflik.

Die verblyf was netjies en skoon. Ligging was presies wat ek gesoek het. Sal dit aanbeveel vir reisigers wat Despatch besoek.

Azalea B&B se terugvoer

Baie dankie Marius.

Azalea B&B
Neliswa M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neliswa M

We enjoyed our stay, only small things they can improve.

Mattress of the double bed, is not comfortable at ll. It is hard, hard hard. Double bunkbed for ladies of 50 years plus is not comfortable at all. The top bed would have been moved. When taking a shower, the towel mat by the door gets soaked up which makes it difficult for the 3rd person to continue to use the same mat. When we asked for a mop, we could not find it, but we were given a 2nd towel that did not help at all. When we left the wet towels in the room on Saturday, we found them still there soaked wet. Not enough toilet paper provided, we have to ask for it on Saturday night. No mirror in the bathroom, as 3 ladies in the room have to wait for each other in order to use a mirror.

Azalea B&B se terugvoer

Its our latest room, therefore not fully completed, thank you for your feedback, we will pay attention to that. Regarding the mattresses,
Its the hospitality range, and normally people are very impressed with it.

Azalea B&B
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jemile G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemile G

Very nice, owners are good people and place is clean and it's safe to park.

Will advise anyone to visit this place. It is central to PE and Despatch and only 10 minutes' drive to Uitenhage.

Azalea B&B se terugvoer

Baie dankie.

Azalea B&B
Donne J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Donne J

Was baie lekker gewees.

Baie rustige atmosfeer en baie privaat en dit is wat baie lekker is.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wistariastraat 16, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAioGDm0wr8uob06Oczn3QfEWXKdbJ4my5eCSXnk6DLrqMeUAP1M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 16 Wistaria Street Azalea Park 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.810185801969 25.497271192022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang