Azura Sleep
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Suzelle D - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en alles wat mens nodig het vir 'n paar dae in die Kaap.
Mariska B - Jun 2024
Algehele gradering
It was great.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you for becoming a returning guest, we appreciate your review and kind words.
Hans J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heel aangename en gemaklike verblyfplek met alles wat jy nodig het.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Hans vir die mooi woorde. Kom gerus weer. Groete
Lihle B - Feb 2024
Algehele gradering
It was great. The service was.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you for your kind words. I'm glad you enjoyed your stay at Azura Sleep. Regards
Leon W - Mei 2024
Algehele gradering
Christo was baie hulpvaardig, sal beslis weer by die gastehuis oornag.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Leon Walters. Kom bly gerus weer by ons.
Gerna H - Feb 2024
Algehele gradering
Ruim woonstel maar tuin nie na wense.
Azura Sleep se terugvoer
Niks is misleidend nie. Die fotos is baie akkuraat wanneer dit kom by hoe die patio lyk. Ons adverteer dit nie as 'n tuin nie. Parkeerarea is op die oprit. Daar is gemonitorde kameras op die motors en ons bly in 'n baie veilige area. Dit is nie 'n hoofpad nie. Dit is net 'n gewone straat in Brackenfell. Dit raak wel besig in spitsuur. Ons adverteer die ligging as Brackenfell en noem ook presies hoever dit wel is vanaf Kaapstad. Jy is eintlik baie sentraal 20 - 30 km van basies die Paarl, die Kaap, Strand, Stellenbosch, Franshoek en vele ander gewilde areas.
Louw C - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies maar duur vir wat jy kry.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Louw. Die motor was veilig en word deur die kamera stelsel gemonitor. Die koste vir 3 persone was R1200, wat neerkom op R400 per persoon. Ek dink nie ons prys was te hoog nie. Julle het net een aand gebly, so ons uitgawes is ook dan meer. Vriendelike groete, Christo.
Eugene G - Mrt 2024
Algehele gradering
Converted garage/carport poorly done and not given thought for travellers' needs.
Azura Sleep se terugvoer
This is probably the most ungrateful review we have ever received. You booked a self-catering unit, which gave you 40m2 of space, premium DStv, fast WiFi, and air conditioning. You paid less than R400 per person a night but you are expecting a five-star hotel. Please read our other reviews, as they all contradict your review. Yes, the unit is not serviced except on longer stays. You had brand new enclosed soap, Sh’zen room spray, two sliding doors, a fan and aircon. You received two double-ply toilet paper rolls and when you requested more, we provided them. You did not complain once. I understand that the cat can be a nuisance, but if chased away, he will stay away. The problem is that most guests prefer him around, even if we ask them not to entertain him. We consistently receive high praise for our cleanliness and it's clear you have no real concept of a carport. This property might be a converted space, but it has been done so with the best possible consideration for guest and their families. The fridge functions perfectly. Your review should not even be allowed because its claims lack honesty.
Michelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Ruim, kreatiewe dekor en 'n heerlike reuk sal jou sommer gou laat ontspan!
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Michelle, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Kom gerus weer. Groete
Patrick Jay P - Okt 2023
Algehele gradering
Delightful stayover.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you so much for the positive review. Please come and visit us again. Kind regards
Joeks L - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek sal enige tyd daar bly.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer jou mooi woorde. Bly dat jy dit by ons geniet. Sien gou weer. Groete
Natalie C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en rustige plekkie.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Groete
Justin R - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent service.
Azura Sleep se terugvoer
Dear Justin,
Thank you so much for taking the time to leave a review about your recent experience with us. We are thrilled to hear that you enjoyed our service and found everything you needed during your stay with us.
It is our goal to provide our guests with a "home away from home" experience, and we are glad that we were able to achieve this for you. We appreciate your kind words and look forward to welcoming you back in the future.
Thank you for choosing us as your hospitality provider.
Best regards,
Christo
Riaan B - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese oorslaapplek.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Dit is wonderlik om te hoor dat jy jou verblyf by ons fantasties gevind het en dat ons diens uitstekend was. Ons is verheug dat jy ons oorslaap plek as vreedsaam ervaar het en dat jy tuis gevoel het met jou aankoms. Ons streef daarna om ons gaste 'n volledige huis weg van die huis te bied, en ons is bly dat ons hierdie ervaring vir jou kon bied.
Ons waardeer jou terugvoering en hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom.
Baie groete,
Christo
Tessa M - Jan 2023
Algehele gradering
This place is awesome. The owners make you feel at home.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer hier by ons tesien. Groete. Christo
Lenton S - Okt 2023
Algehele gradering
Good.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you for your review. Parking in our area has never been an issue in the last seven years. Our cameras monitor any movement, and the area is well-lit. Kind regards
Claudette M - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en alles wat nodig was.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie. Bly dat dit voldoen het aan julle vereistes. Groete Christo
Karin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie Karin, dankbaar dat jy die verblyf geniet het. Ruimte is darem lekker, 'n mens wil nie vasgevang in 'n kamertjie sit nie. Noodles is nou maar die huis se kat en as hy 'n vriendelike ontvang gaan kry sal hy beslis 'n bietjie wil kuier. Maar so ook kry hy vinnig die boodskap as hy nie welkom is nie. Ek voel wel die 3 ster vir veiligheid is bietjie laag ons bly in 'n baie rustige en veilige area. En die studio is met veilgheids het ook beveilig met buite lig wat werk al is krag af. En dan het ons ook die kamera stelsel wat alles dophou. Groete
Nick S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Nick, ons waardeer die goeie resensie en is bly dat jy lekker by ons gebly het. Groete, Christo.
Gert W - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies. Alles wat jy nodig het.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is bly dat julle lekker gebly het by ons en dat alles in orde was vir julle. Groete, Christo.
Lejani G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en goed uitgerig.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n groot plesier.
Hannelie N - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies en gerieflik.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Hannelie vir die resensie. Kom kuier gerus weer by ons. Groete Christo
Rashaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing and inviting.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you Rashaan, for your review and also for being such nice and neat guests. We feel our location is one of the most positive things as we are basically in the center to travel to all the popular holiday areas. Blouberg Beach 30 km, Cape Town 30 km, Paarl 35 km, Stellenbosch 20 km, Cape Town International 18 km, Franschoek 50 km, Strand/Gordonsbay 40 km.
Marlene C - Apr 2022
Algehele gradering
Die vriendelike kat het ons verblyf gemaak.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is bly om te hoor dat die vriendelike kat 'n goeie bykomende ervaring tot jou verblyf was. Ons waardeer ook jou voorstel oor die matras en sal dit oorweeg vir toekomstige verbeterings aan ons oorslaap plek.
Ons is toegewyd om ons gaste 'n gemaklike en aangename ervaring te bied en ons waardeer jou eerlike terugvoering ten volle.
Ons hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom.
Baie groete,
Christo
Christien P - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasure to stay!
Azura Sleep se terugvoer
Thank you for your positive review. See you soon.
Johan J - Okt 2022
Algehele gradering
Slegs oornag, maar 'n goeie ervaring.
Azura Sleep se terugvoer
Dit is bemoedigend om te hoor dat jy 'n goeie ervaring by ons gehad het tydens jou oornagverblyf. Ons is verheug om te hoor dat ons fasiliteite netjies en veilig was, en dat jy tevrede was met die standaard van ons diens.
Ons is baie dankbaar dat ons gasheer jou kon help met die artikel wat jy in die kamer vergeet het. Ons streef daarna om uitstekende diens aan ons gaste te bied en is bly dat ons hierdie ervaring vir jou kon bied.
Ons waardeer jou terugvoering en hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom.
Baie groete,
Christo
Hannelie N - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie vir die resensie, ons waardeer opreg. Groete Christo
Maritza K - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer. Plek is baie skoon en netjies. Mal oor die privaat tuintjie.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie Maritza vir die mooi woorde. Altyd lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het.
Monique S - Des 2021
Algehele gradering
The best.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you for your review, glad you enjoyed your stay. Regards Christo
Amorin D - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent
Azura Sleep se terugvoer
Thank you so much Amorin, for your kind words. It was only my pleasure and we are very glad that you enjoyed your stay with us. Kind Regards, Christo.
Joeks L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer opreg. Groete Christo
Malcomb D - Sep 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable and convenient.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you, Malcomb, for taking the time to review Azura Sleep.
We appreciate your kind words.
Kind regards,
Christo.
Danica W - Jul 2021
Algehele gradering
Stunning place. Perfect for a getaway. Loved the rustic vibe.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you for the review. We are very grateful that you enjoyed your stay with Azura Sleep.
Kind Regards
Sandra S - Des 2021
Algehele gradering
Goed.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie, Sandra. Ons waardeer die resensie.
Ronette O - Sep 2021
Algehele gradering
Was great vir die een aand.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons pryse raak goedkoper indien meer aande geneem word. Ongelukkig weens Covid moet ons ekstra produkte gebruik en voorsien om die plek uiters skoon vir ons gaste telos is daar ekstra kostes. Ons bly in 'n baie veilige area. Die parkeer area is baie goed belig en daar is 'n 24 uur kamera met alarm op die motors. Ontbyt is opsioneel. Ons sal kyk na die pryse van die chips en koeldrank.
Elzana B - Des 2021
Algehele gradering
Baie warm gekry.
Azura Sleep se terugvoer
Elzana, ek is jammer jou ervaring was nie so lekker die keer gewees nie. Die lugversorging opsie was aangebied maar besef dat op sulke warm dae dit as standaard ingesluit moet wees. Ek vra hartlik om verskoning en hoop dat jy weer by ons sal kom bly. Ons maak dit ekstra spesiaal volgende keer.
Nadia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik, en ook goeie gasvryheid.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie vir die resensie, Nadia. Ons is net nie seker waar die lae telling vanaf kom as ons jou aanbeveling lees nie. Groete
Juanita V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering.
Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons as lekker, netjies en rustig ervaar het. Ons is egter jammer dat jou ervaring nie heeltemal aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons waardeer jou terugvoering en sal daaraan werk om ons diens en fasiliteite te verbeter, sodat ons altyd die beste ervaring aan ons gaste kan bied.
Ons hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom en jou te verbeterde diens te bied.
Vriendelike groete,
Christo
Nickey O - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry
Azura Sleep se terugvoer
Dankie Nicolette Ann, vir die resensie. Dankie vir die mooi woorde en resensie. Ons waardeer dit. Groete, Christo en Sky.
Eloise S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangename tyd gehad.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie Eloise, vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het. Groete, Christo.
Wynand J - Sep 2020
Algehele gradering
5/5
Azura Sleep se terugvoer
Thank you, Wynand.
Marius K - Jan 2020
Algehele gradering
Absolute gasvry vriendelike mense.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Marius vir die resensie. Die eenheid is 40m2 basies dubbel die grote van die norm in die area. Die kombuis het alles wat jy nodig het met n volgrote yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is onbeperkte Wi-Fi en vol pakket DStv. Die woonstel het lugversorging en 'n waaier. Die eenheid het 'n sitbank, eettafel met stoele en 'n 32" LCD TV.
Groete
Shaneen F - Jul 2020
Algehele gradering
Dit was 'n fantasmagoriese kuier.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Shaneen F vir die wonderlike resensie. Dit maak ons baie bly om teweet dat julle lekker gebly het by ons. Sien volgende keer.
Heleen C - Nov 2020
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie Heleen vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het, kom gerus weer. Groete Christo
Linda V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie Linda. Groete, Christo.
Jolene G - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, genotvol.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Jolene, ek vertrou die eksamen het goed afgeloop. Groete Christo
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Rochelle W - Des 2019
Algehele gradering
It was an awesome experience.
Azura Sleep se terugvoer
Thank you for taking the time to give us such a great review. We appreciate the recommendation. Kind Regards
Elize P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en vriendelike diens.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Elize. Ek waardeer die resensie. Groete
Rudolf Salmon M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gasvry.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gerus weer.
Tersia B - Sep 2019
Algehele gradering
The owner was very accommodating in receiving us late at night.
Lees meerAzura Sleep se terugvoer
Thank you for taking the time to review our unit. We are so glad that you enjoyed your time with us. Regards
Heleen C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike blyplek.
Estelle L - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons 'n goeie resensie tegee. Kom kuier gerus weer.
Chantelle S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was netjies, maar nie geskik vir 'n gesin met klein kindertjies nie. Meer geskik vir 'n paartjie.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons het geluister en daar is nou 'n deur na die badkamer vir meer privaatheid.
Elzana B - Okt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Ons was net bekommerd oor die parkering van ons voertuig, daar is nie baie veilige parkering nie.
Azura Sleep se terugvoer
Beste Elizabeth,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons bly in 'n area waar 60 - 70 % van die voertuie buite staan. Die parkering is baie goed belig met kameras op die voertuie. Vanaf ons bestaan was daar nog geen probleme met motors wat elke aand op die parkeer area staan nie. Ons is wel besig om te kyk na "beams" om aan die huidige alarmstelsel gekoppel te word. Algehele veiligheid is baie hoog. Elke eenheid het 'n aparte alarm wat aan 'n sekuriteitsfirma gekoppel is wat ook nood mediese dienste insluit.
Groete
Azure Sleep
Semone V - Aug 2018
Algehele gradering
Stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stunning.
Vriendelike ontvangs en awesome plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Azura Sleep se terugvoer
Thanks so much, Simmy, we appreciate your positive review.
Deynese L - Jan 2018
Algehele gradering
All round awesome!
Azura Sleep se terugvoer
Thank you Deynese, I'm very glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Thank you for being such wonderful guests.
Riaan H - Jul 2018
Algehele gradering
Perfek vir sakereis. Alles mooi skoon en gerieflik.
Azura Sleep se terugvoer
Lorraine ons is baie bly dat julle dit gelukkig was by Azura Sleep.
Dankie vir jou resensie.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Gerhard H - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, goed vir oornag, netjies en skoon, Christo baie behulpsaam.
Azura Sleep se terugvoer
Dankie. Kom kuier weer.
Jan B - Jul 2017
Algehele gradering
Stylvol en netjies.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Groete
Ilona V - Jun 2017
Algehele gradering
Vyf-ster!
Azura Sleep se terugvoer
Beste Ilona,
Baie dankie, dit was ons plesier. Ek is baie bly jy dit hier geniet en hoop om jou gou weer by Azura Sleep te sien.
Groete,
Christo
Marjan V - Mei 2017
Algehele gradering
Uitsonderlik skoon, netjies, ruim, goed toegerus, privaat, nuut en mooi!
Lees meerAzura Sleep se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ek is baie bly day julle dit hier by ons geniet het. Ons is besig om 'n sekuriteits kamera by die buite parkering op te stel asook die opsie te bied om die motor wel agter die motorhek te parkeer na 19:00 in die aand. Ons hoop om julle op julle volgende besoek weer by ons te sien. Groete Christo
Johan E - Okt 2017
Algehele gradering
Azura beantwoord aan alles wat jy nodig het.
Azura Sleep se terugvoer
Baie dankie Johan, ek is bly dat jy dit hier geniet het. Kom kuier gou weer.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang