Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azura Sleep

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Mariska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was great. It was absolutely beautiful, and it's so peaceful. It's just a great environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Thank you for becoming a returning guest, we appreciate your review and kind words.

Hans J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Heel aangename en gemaklike verblyfplek met alles wat jy nodig het. Heel aangename en gemaklike verblyfplek met alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie Hans vir die mooi woorde. Kom gerus weer. Groete

Lihle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

It was great. The service was. It was great. We were treated with so much kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Thank you for your kind words. I'm glad you enjoyed your stay at Azura Sleep. Regards

Leon W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Christo was baie hulpvaardig, sal beslis weer by die gastehuis oornag. Kamer was ideaal vir my behoeftes, netjies en skoon. Ligging baie goed vir my doeleindes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie vir die resensie, Leon Walters. Kom bly gerus weer by ons.

Gerna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Ruim woonstel maar tuin nie na wense. Azura Sleep is so bietjie na aan die hoofpad gelee. Spasie binne was baie ruim maar die tuin adverteer nie na wense en misleidend nie. Daar is nie parkering nie en die motor staan buite by die pad. So bietjie ver van Kaapstad gelee. Andersins was die akkommodasie baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Azura Sleep
Niks is misleidend nie. Die fotos is baie akkuraat wanneer dit kom by hoe die patio lyk. Ons adverteer dit nie as 'n tuin nie. Parkeerarea is op die oprit. Daar is gemonitorde kameras op die motors en ons bly in 'n baie veilige area. Dit is nie 'n hoofpad nie. Dit is net 'n gewone straat in Brackenfell. Dit raak wel besig in spitsuur. Ons adverteer die ligging as Brackenfell en noem ook presies hoever dit wel is vanaf Kaapstad. Jy is eintlik baie sentraal 20 - 30 km van basies die Paarl, die Kaap, Strand, Stellenbosch, Franshoek en vele ander gewilde areas.

Louw C
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2024

Netjies maar duur vir wat jy kry. Goeie ligging en netjies ingerig. Ek was bekommerd oor my motor se veiligheid. Die prys is te veel vir wat jy kry.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Christo
Azura Sleep
Dankie vir jou resensie, Louw. Die motor was veilig en word deur die kamera stelsel gemonitor. Die koste vir 3 persone was R1200, wat neerkom op R400 per persoon. Ek dink nie ons prys was te hoog nie. Julle het net een aand gebly, so ons uitgawes is ook dan meer. Vriendelike groete, Christo.

Eugene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mrt 2024

Converted garage/carport poorly done and not given thought for travellers' needs. Disappointed. No secure parking, lacking soaps, toilet sprays, and paper. No service to tidy or make beds. Fridge does not keep contents cold. Sliding doors do not allow for adequate ventilation at night, and leaving it open, a cat enters, scratches the sofa, wakes everyone, and sleeps on beds. Have to wash own dishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Christo
Azura Sleep
This is probably the most ungrateful review we have ever received. You booked a self-catering unit, which gave you 40m2 of space, premium DStv, fast WiFi, and air conditioning. You paid less than R400 per person a night but you are expecting a five-star hotel. Please read our other reviews, as they all contradict your review. Yes, the unit is not serviced except on longer stays. You had brand new enclosed soap, Sh’zen room spray, two sliding doors, a fan and aircon. You received two double-ply toilet paper rolls and when you requested more, we provided them. You did not complain once. I understand that the cat can be a nuisance, but if chased away, he will stay away. The problem is that most guests prefer him around, even if we ask them not to entertain him. We consistently receive high praise for our cleanliness and it's clear you have no real concept of a carport. This property might be a converted space, but it has been done so with the best possible consideration for guest and their families. The fridge functions perfectly. Your review should not even be allowed because its claims lack honesty.

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ruim, kreatiewe dekor en 'n heerlike reuk sal jou sommer gou laat ontspan! Ons was vriendelik verras deur die grootte van ons kamer en dit was heerlik om in 'n plek in te stap waar dit lekker ruik. Dankie Christo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie Michelle, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Kom gerus weer. Groete

Patrick Jay P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Delightful stayover. We were warmly welcomed by our host. The apartment at Azura Sleep has everything you need for a quick and peaceful holiday. It's just a pity we had to leave .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Thank you so much for the positive review. Please come and visit us again. Kind regards

Joeks L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekende plek sal enige tyd daar bly. Raai enige person aan om gebruik te maak van Azura.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer jou mooi woorde. Bly dat jy dit by ons geniet. Sien gou weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a6149b0d35733c94531db9a77addfcfa7109c2ccdbefaa5a78033244904bcbaa22796e71576e214cf2e502c02419e049a6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 23 Ronelle Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.898665931008 18.707374361655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang