Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azura Sleep

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Hierdie woonstelle is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Daar is 'n keuse tussen 2 woonstelle, wat elk 'n privaat ingang, 'n LED-TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging het.

Die ateljeewoonstel is 'n ruim, oopplan-eenheid met 'n koningingrootte en 2 enkelbeddens. Daar is 'n eetarea, aparte, volledig toegeruste kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Dit het sy eie privaat stoep met braaigeriewe.

Die rustieke woonstel is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en enkelbed. Daar is ook 'n eetarea, aparte kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n stoep met buitesitplek en 'n klein braaidrom.

Op die perseel is daar veilige parkeerplek in die oprit met geslotekringtelevisie.

Azure Sleep is ongeveer 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Kaapstad se sakekern, 19 km vanaf Stellenbosch en 34 km vanaf Franschhoek. Die begin van die Kaapse Wynland-wynroete is net 'n paar km van die woonstelle af. Nabygeleë besienswaardighede sluit Tygervallei Winkelsentrum, Kuilsrivier Gholfklub, Century City en Bracken Natuurreservaat in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Estelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig, netjies, sal weer daar bespreek. Definitief, vriendelike gasheer.
Nov 2024
Suzelle D
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelike diens en alles wat mens nodig het vir 'n paar dae in die Kaap. Baie lekker verblyf, gerieflik, naby Kaapstad en nie ver van die lugha...
Sien meer
Sep 2024
Mariska B
Saam met lewensmaat
5.0
It was great. It was absolutely beautiful, and it's so peaceful. It's just a great environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hans J
Besigheidsreis
5.0
Heel aangename en gemaklike verblyfplek met alles wat jy nodig het. Heel aangename en gemaklike verblyfplek met alles wat jy nodig het. Sal weer daar ...
Sien meer
Mrt 2024
Lihle B
Saam met vriende
5.0
It was great. The service was. It was great. We were treated with so much kindness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azura Sleep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a6149b0d35733c94531db9a77addfcfa7109c2ccdbefaa5a78033244904bcbaa22796e71576e214cf2e502c02419e049a6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 23 Ronelle Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.898665931008 18.707374361655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang