Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 11

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Bernhard K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Klein, maar goed genoeg vir paar dae se verblyf. Azure 11 is ’n skoon netjiese woonstel. Die ligging in Big Bay is perfek as jy tyd op die strand wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Azure 11
Baie dankie vir die resensie, ons glo die verskil lê in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker. Ons sien uit daarna na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Zenita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2019

Amazing accommodation. The accommodation was top class. I would definitely recommend it to anyone. There was just 1 incident on Saturday night which I have reported to the Blouberg holiday rental place. That was disturbing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Azure 11
Dear Zenita, Thank you for taking the time to send us a review. We do apologize for the incident, but hope you enjoyed the rest of your stay, We hope to welcome you back again! Kind regards, Azure 11

Elene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Een van die skoonste plekke, maar geen uitsig. Baie lekker plek, maar geen uitsig. Hysbak werk nooit. Parkering is vreeslik ver van die plek. Baie lawaaierig. Maar dis die eerste woonstel in die Kaap waar ons bly wat geen goggas het nie en die beddegoed is spotless. Klein maar gerieflik. Al die DStv-kanale wat dit lekker maak op 'n reënerige dag. Internet geen probleme gegee nie. Baie veilig en ons het met oop deur gekuier. Hierdie is 'n lekker plek vir oorslaap, maar te klein om 'n paar dae binne te bly. Kombuis is goed ingerig. Kort net ekstra vadoeke. Wasmasjien gerieflik en hulle gee bietjie seeppoeier ook wat oulik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Azure 11
Liewe Elene, Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly jy het lekker gebly. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

Jan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2018

Goeie keuse vir verblyf. Netjies en ruim eenslaapkamerwoonstel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Farouk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2017

Loved the Eden on the Bay area and apartment. Had a great stay. I am wary of giving my credit card details.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Edward C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2017

Gemaklik en luuks. Die blyplek self was fantasties, kon nie vir beter gevra het nie. Ons het wel 'n probleem gehad in die sin dat ons remote nie die onderdakparkering se hek kon oopmaak nie omdat die battery pap was. Ons moes uitstap en die sekuriteit gaan vra om eers sy remote te leen sodat ons die aand kon uitry Seaside Village Shopping Centre toe, en moes met die terugkom op die guest parking kom stop. Die remote is wel die volgende dag reggemaak, maar dit was nogal bietjie ongemaklik die Vrydagaand. All in all was dit 'n lekker blyplek, en ons sal definitief teruggaan, aangesien ons elke jaar moet Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 722

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4a5019835056430230f2f948194acc5c083bdcb412c3b7ecff579073066833c3ca04010888c6aa0c5705482001eeaf1db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Otto Du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791809483368 18.459317833185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang