Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Azure 11 is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel geleë in 'n pragtige kompleks, aangrensend aan die bekende Eden on the Bay-kompleks in Big Bay en bestaan uit al die nodige kenmerke vir 'n privaat en elegante selfsorgverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers, avontuursoekers en romantiese wegbreek.

Ideaal vir 'n paartjie, die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Kluis is ook in die slaapkamer beskikbaar.

Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien, sowel as skoonmaakmiddels, is ook beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan, wat toegerus is met 'n TV met DStv. Azure 11 is 'n nie-rook eenheid.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kelder sowel as in die buiteparkeerarea. Die Azure-kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad en 'n uitgebreide dek om op te sonbaai. WiFi is ook beskikbaar by die swembaddek.

Azure 11 is net 'n paar minute se stap vanaf die Eden on the Bay-winkelkompleks wat verskeie winkels en restaurante bied. 'n MyCiTi-bushalte is ook 200 m weg vir 'n moeitevrye reiservaring. Kaapstad bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos die V&A Waterfront, Tafelberg, die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, 'n verskeidenheid strande, wynplase en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 722

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azure 11 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4a5019835056430230f2f948194acc5c083bdcb412c3b7ecff579073066833c3ca04010888c6aa0c5705482001eeaf1db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Otto Du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791809483368 18.459317833185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang