Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bag End Cottage @ Rivendell Trout Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat slegs kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat word.
Gaste is welkom om een forel per persoon teen 'n ekstra koste van R150 per kg te hou. Doen asb. navraag oor die beskikbaarheid van gerookte forel/patee.

Kunsvlieghengelstokke is teen R150 per dag beskikbaar en vlieë is teen R15 elk beskikbaar.
Indien gehuurde toerusting enige skade opdoen, sal 'n R1500-vervangingsfooi gehf word en die beskadigde toerusting sal die gas s'n word.

2 sakke vuurmaakhout is ingesluit. Ekstra vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Bestel asb. ekstra hout by die huishoudster en los die kontantbetaling in die koevert in die gasteboek.

Die selfoonsein is oor die algemeen sleg langs die rivier. Vir beter sein, ry terug teen die steil heuwel uit tot net ná Bag End Cottage en parkeer aan die bopunt by die hoë bloekombome.

WiFi word deur 'n uitgebreide netwerk van draadlose skakels deur die vallei na die kothuis gelei en is van die plaaslike Vodacom-toringfunksie afhanklik. Die infrastruktuur maak dit ongelukkig duur om te voorsien en kan met 'n kredietkaart teen R100 per GB gekoop word. Dit is nog nie vir Elvinbrook Cottage en Bucklebury Cottage beskikbaar nie.
Sommige gaste het redelike sukses met persoonlike WiFi-toestelle behaal en gaste is welkom om dit saam te bring, maar die seinsterkte in die vallei wissel.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kothuise word daagliks in die oggende skoongemaak. Sou gaste verkies om dit nie te laat skoonmaak nie, moet hulle die bestuut asb. vooraf laat weet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury-vallei, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA387e48248b1a767485ee14cd49cb7be843258076393899c450957149db607ed926303f93fd40a7f16710a26a6c83252f83a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag, vir 8 mense R36 Rivendell Trout Estate 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.031347468627 30.543558597565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang