Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bahia Formosa Fynbos Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bahia Formosa Fynbos Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid in The Crags, sowat 33 km vanaf Plettenbergbaai Lughawe en 17 km vanaf Nature's Valley. Dit is die perfekte toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na rustigheid in die natuur, wat 'n unieke kans bied om 'n besige lewens te ontsnap en rustige refleksie vir 'n paar dae te geniet.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer, gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en sluit ook 'n pizza-oond in. Daar is 'n solder-sitarea met 360 grade-uitsigte oor die omliggende fynbos, valleie en berge wat via 'n leer toeganklik is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite die eenheid het gaste toegang tot 'n onderdakstoep, draagbare braaigeriewe, buitesitplek en 'n privaat swembad. Die kothuis is heeltemal van die netwerk af met sonpanele, varsreënwatertenks en 'n gevorderde bio-afbreekbare rioolstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bahia Formosa Fynbos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd60c30057f8dbf69c946d79c6a7169813b371ba9869d86e0c375c6630431652ef3bbc43253b8e173b94f2b845411a883c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Odd Plot Road Farm 303 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.964708883586 23.508345404928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang