Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bain's House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroder-straat 80, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bain's House bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Upington. Dit is 'n goeie opsie vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers of sakereisigers en bied 'n rustige uitsig oor die omgewing.

Dié gastehuis het 6 kamers wat elk 'n privaat badkamer het, 5 kamers wat dubbelkamers is en die laaste kamer het 'n koningingrootte-bed. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, TV, gratis WiFi en 'n koffie- en teeskinkbord in. Die gesinskamer het ook 'n kombuis. Gaste het volle toegang tot 'n knus gastesitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Boonop het hierdie verblyf 'n welige tuin, braaigeriewe, pragtige visdam en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bain's House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Debra Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Schroder-straat 80, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bain's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroder-straat 80, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac074f90103461bf36834dce2490d79bb095caf971ddb537a3de0545f5b38f88628b96d0eb66d628bca8772c82ce75398b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 80 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.4529029 21.2539251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang