Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakgat Blyplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 369 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Leonard V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Super, fantasties. Dit was ongelooflik. Christiaan was super professioneel en die hele ondervinding was wêreldklas. Baie, baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stienie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie skoon en netjiese gastehuis. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Comfortable. What a little gem, neat, clean and comfortable. Stylishly furnished, electric blankets, welcome surprise! Close to the Spur & Wimpy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek in alle opsigte. Die beste blyplek waar ek nog ooit in enige dorp oorgebly het. En ons reis baie. Niks meer om te sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was een van die mooiste, indien nie die mooiste en netjiesste plekke waar ek ooit gebly het en sal beslis weer daarheen gaan as ek in die rigting kom. 20 uit 10 vir Bakgat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste ondervinding in die Karoo. Besonders smaakvolle woonstel. Goed toegerus. Maklike inboekprosedure. Eienaars onmiddellik beskikbaar wanneer benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlene J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfekte plek vir braai en kuier. Lieflik en ruim. Heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Uitstekend. Als netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Beste oornag plekkie! Baie netjies, skoon en pragtig! Heerlike beddens, alles wat jy nodig het en nog meer. Sal enige tyd daar bly en sal dit met liefde aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 369

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 369 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang